6.5x284

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

6.5x284

Post by Eugene »

Sal die slim manne met QL my dalk kan help?

My data is as volg:

Kaliber: 6.5x284
Dop: Nosler
Primer: CCI 250
Koeël: Sierra Matchking 140gr #1740
H2O dopvolume van vuurgevormde dop: 65,3gr
Looplengte tot teen slot: 664mm
Kruit: S385 Lot 12/04/2013
Spoed met 48gr S385: 2690ft/s

Dankie, ek luister graag!
Aim small, miss small
Post Reply