Soek graag werk op wildsplaas met verblyf.
-
Rex
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Sat Aug 10, 2013 3:32 pm
Soek graag werk op wildsplaas met verblyf.
Hallo almal,net kortliks,ek is n 26 jarige wit man wat verlang na werk en verblyf op n wildsplaas.Ek leer vinnig en is toegewyd.Hoop daar is iemand daar buite wat my net n kans kan gee.Vriendelike groete.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Soek graag werk op wildsplaas met verblyf.
Welkom Rex! Stel jou eers voor by voorportaal nuwe aansluitings dan mag iemand jou dalk help!!??

