Hi
Ek het 'n blik S335 gekoop. Ek skiet met S341 met hornady 130g teen 2800 fps. So as ek die s335 gebryk moet ek weer daai spoed soek vir die selfde groepeerning? Of gaan dit als vir ander met die nuwe kruit.
308 vraag S335
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 308 vraag S335
dit gaan als verander. as jy die regtet inligting gee, sal iemand jou op QL help
HOU HOM DAAI DIKTE
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3606
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 308 vraag S335
Die OBT wat jou op die akkurate node sit is tog afhanklik van tromp snelheid. Met regte hoeveelheid S335 om 'n trompsnelheid van 2800 fps te kry sal die groepering mos dieselfde wees. Of sit ek die pot mis?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 308 vraag S335
fantaaFanta300 wrote:Die OBT wat jou op die akkurate node sit is tog afhanklik van tromp snelheid. Met regte hoeveelheid S335 om 'n trompsnelheid van 2800 fps te kry sal die groepering mos dieselfde wees. Of sit ek die pot mis?
wouter sal dit beter verduidelik. maar, nee, dit werk nie so eenvoudig nie.
die versnellings proses loop in 'n kurwe. 1 kruid, bv versnel vinniger, ander stadiger. ek gaan nou net nonsense praat.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3606
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 308 vraag S335
Lyk my ek moet ook maar daai herlaai kursus gaan bywoon 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 vraag S335
Klink na 'n goeie idee. Dan kan ons miskien ontmoet.Fanta300 wrote:Lyk my ek moet ook maar daai herlaai kursus gaan bywoon
