Page 1 of 1

308 vraag S335

Posted: Thu Aug 15, 2013 1:13 pm
by Rot
Hi

Ek het 'n blik S335 gekoop. Ek skiet met S341 met hornady 130g teen 2800 fps. So as ek die s335 gebryk moet ek weer daai spoed soek vir die selfde groepeerning? Of gaan dit als vir ander met die nuwe kruit.

Re: 308 vraag S335

Posted: Thu Aug 15, 2013 2:00 pm
by cassie_calvinia
dit gaan als verander. as jy die regtet inligting gee, sal iemand jou op QL help

Re: 308 vraag S335

Posted: Thu Aug 15, 2013 2:15 pm
by Fanta300
Die OBT wat jou op die akkurate node sit is tog afhanklik van tromp snelheid. Met regte hoeveelheid S335 om 'n trompsnelheid van 2800 fps te kry sal die groepering mos dieselfde wees. Of sit ek die pot mis?

Re: 308 vraag S335

Posted: Thu Aug 15, 2013 3:00 pm
by cassie_calvinia
Fanta300 wrote:Die OBT wat jou op die akkurate node sit is tog afhanklik van tromp snelheid. Met regte hoeveelheid S335 om 'n trompsnelheid van 2800 fps te kry sal die groepering mos dieselfde wees. Of sit ek die pot mis?
fantaa
wouter sal dit beter verduidelik. maar, nee, dit werk nie so eenvoudig nie.
die versnellings proses loop in 'n kurwe. 1 kruid, bv versnel vinniger, ander stadiger. ek gaan nou net nonsense praat.

Re: 308 vraag S335

Posted: Thu Aug 15, 2013 3:03 pm
by Fanta300
Lyk my ek moet ook maar daai herlaai kursus gaan bywoon :confused:

Re: 308 vraag S335

Posted: Thu Aug 15, 2013 8:22 pm
by tripodmvr
Fanta300 wrote:Lyk my ek moet ook maar daai herlaai kursus gaan bywoon :confused:
Klink na 'n goeie idee. Dan kan ons miskien ontmoet.