MIELIEPAP BOLLE VIR BRAAIVLEIS
Maak lekker stywe mieliepap, laat effens afkoel, rol bolle so groot soos frikkadelle, pak in oond skottel.
Braai ui, tamatie, sampioen en beacon saam.
Maak lekker groot gat in elke bal met jou duim en skep die mengsel daarin.
Gooi een houertjie room bo-oor en sommer genoeg gerasperde kaas, en bak in die oond, 180*C vir so ongeveer 'n uur.
Maak seker die room gaan tussen die balle in.
Bedien warm.
Kan ook suikermielies in die mieliepap gooi vir variasie
MIELIEPAP BOLLE VIR BRAAIVLEIS
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: MIELIEPAP BOLLE VIR BRAAIVLEIS
Klink lekker !
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: MIELIEPAP BOLLE VIR BRAAIVLEIS
Sjoe!!!!!!!!!!!!
Sal MOET.
Sal MOET.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: MIELIEPAP BOLLE VIR BRAAIVLEIS
Dankie. Sal my vrou aansit om te maak
Sal net die KAAS uitlos want dit maak my bang

Sal net die KAAS uitlos want dit maak my bang
vlakvark en bosvark Bvk
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: MIELIEPAP BOLLE VIR BRAAIVLEIS
Hierdie klink lekker. Ek dink hy gaan ook mooi loop met Chakalaka in!
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: MIELIEPAP BOLLE VIR BRAAIVLEIS
Julle kan hom maar try. Hy loop mooi.
https://db.tt/pI7uqYdF
https://db.tt/pI7uqYdF
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: MIELIEPAP BOLLE VIR BRAAIVLEIS
Ek het darem self laas Saterdagaand met braaivleis en die resep lekker gaan slaap met ronde pens.
