Hi mede versamelaars
Weet iemand nie dalk waar ek flobert wapens kan kry
Flobert randslag wapens
-
Landy
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm
Flobert randslag wapens
Hoeveel gewere is genoeg?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Flobert randslag wapens
Sien die manne gaan jou veby. Is jy lid van die SA Versamelaars? Hier is hul webtuiste.
www.saaaca.org.za
www.saaaca.org.za
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
-
Landy
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm
Re: Flobert randslag wapens
Tripotmvr
Ja ek is lid van SA versamelaars drie temas 303 gewere .22 randslag en Flobert wapens
Ja ek is lid van SA versamelaars drie temas 303 gewere .22 randslag en Flobert wapens
Hoeveel gewere is genoeg?
-
Landy
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm
Re: Flobert randslag wapens
Ek is so opgewonde soos n skoolkind iemand stuur my nou net n email hy het 2 floberts vir my het sommer altwee gevat!
Hoeveel gewere is genoeg?