Wys bietjie vir ons hoe lyk julle kantore en voorraad. Ek sit heeldag in die
kantoor met boring wit mure om my.
Daar moet mos 'n paar skape (soos Casie se ramme)en bulle / koeie wees
wat julle harte vinniger laat klop as julle by 'n kamp inry.
Brag bietjie dat ons ook kan sien wat daar buite aangaan...
Plaas en skaap/ bees fotos?
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Plaas en skaap/ bees fotos?
So iets VdWalt?
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/KGrHqVmEFGL75vEBTBRr51vj8P60_12_zpsb97048ca.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/sexy-bo-peep-costume_zpse64c2ab3.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/KGrHqVmEFGL75vEBTBRr51vj8P60_12_zpsb97048ca.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/sexy-bo-peep-costume_zpse64c2ab3.jpg
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Plaas en skaap/ bees fotos?
Nee- ek het van hulle in my kantoor....
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Plaas en skaap/ bees fotos?
Wat het geword van die BORING wit mureVdWalt wrote:Wys bietjie vir ons hoe lyk julle kantore en voorraad. Ek sit heeldag in die