Page 1 of 1

Plaas en skaap/ bees fotos?

Posted: Wed Aug 28, 2013 2:43 pm
by VdWalt
Wys bietjie vir ons hoe lyk julle kantore en voorraad. Ek sit heeldag in die
kantoor met boring wit mure om my.
Daar moet mos 'n paar skape (soos Casie se ramme)en bulle / koeie wees
wat julle harte vinniger laat klop as julle by 'n kamp inry.

Brag bietjie dat ons ook kan sien wat daar buite aangaan...

Re: Plaas en skaap/ bees fotos?

Posted: Wed Aug 28, 2013 3:42 pm
by Frikkiedbr
So iets VdWalt? :o
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/KGrHqVmEFGL75vEBTBRr51vj8P60_12_zpsb97048ca.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/sexy-bo-peep-costume_zpse64c2ab3.jpg

Re: Plaas en skaap/ bees fotos?

Posted: Wed Aug 28, 2013 3:44 pm
by VdWalt
Nee- ek het van hulle in my kantoor....

Re: Plaas en skaap/ bees fotos?

Posted: Wed Aug 28, 2013 3:48 pm
by Frikkiedbr
VdWalt wrote:Wys bietjie vir ons hoe lyk julle kantore en voorraad. Ek sit heeldag in die
kantoor met boring wit mure om my.
Daar moet mos 'n paar skape (soos Casie se ramme)en bulle / koeie wees
wat julle harte vinniger laat klop as julle by 'n kamp inry.

Brag bietjie dat ons ook kan sien wat daar buite aangaan...
Wat het geword van die BORING wit mure ;D