R20 000 S&O voucher
-
immelmanw
R20 000 S&O voucher
Hi Manne, koop n nuwe Hilux DC of n Fortuner en ontvang n R20000 S&O geskenkbewys.
https://www.facebook.com/photo.php?fbid ... =1&theater
https://www.facebook.com/photo.php?fbid ... =1&theater
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: R20 000 S&O voucher
Die jag en skiet ding raak ook by die dag duurder!!!
Veiligheid eerste manne!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: R20 000 S&O voucher
Ek het hierdie ander dag in 'n tydskrif gesien en toe gedink dit is tyd vir 'n nuwe bakkie 
Daai is darem 'n paar moerse honde agter op daai bakkie, of die nuwe bakkies is kleiner ...
Daai is darem 'n paar moerse honde agter op daai bakkie, of die nuwe bakkies is kleiner ...
- mr rey
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Thu Jan 24, 2013 11:16 am
Re: R20 000 S&O voucher
Die honde is standaard.
Dit is die nuwe technology bakkies- bonsai bakkies (ligter op brandstof)
Dit is die nuwe technology bakkies- bonsai bakkies (ligter op brandstof)
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: R20 000 S&O voucher
dis maar seker by die prys gesit of jy kry nie afslag nie
die hartseer is as jy finansier dan betaal jy rente op daardie bedrag
die hartseer is as jy finansier dan betaal jy rente op daardie bedrag
-
immelmanw
Re: R20 000 S&O voucher
As jy n motor teen prima of prima minus koop is dit dam baie minder as kredietkaart kommisie!remington wrote:dis maar seker by die prys gesit of jy kry nie afslag nie
die hartseer is as jy finansier dan betaal jy rente op daardie bedrag
Daar is seker mense wat dit nie nodig het nie......
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: R20 000 S&O voucher
gewoonlik die wat dit nodig het is nie die prima klient by die bank nie
teen se 12.5% koers gaan daai R20000 jou oor 72 maande R28528.10 kos wat jy terug betaal
teen se 12.5% koers gaan daai R20000 jou oor 72 maande R28528.10 kos wat jy terug betaal
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: R20 000 S&O voucher
Daar is baie "specials" op Hilux en Fortuners die laaste week....... Kan nie help om tewonder of daar niewes oppad is nie..........
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: R20 000 S&O voucher
Hulle sal dit ontken totdat die nuwes op die vloer is. Kan ook maar net wonder of daar nie nuwe model oppad is nie.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: R20 000 S&O voucher
Ek wens dit het anders gewerk...
Spandeer 20K by Willem en kry 'n nuwe Hilux. Dis n deal wat ek sal vat...
Spandeer 20K by Willem en kry 'n nuwe Hilux. Dis n deal wat ek sal vat...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: R20 000 S&O voucher
Wat van koop vir R20000 by S&O en kry n HI LUX verniet. Sit my naam op asb.
GROETNIS
GERT
GROETNIS
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
JamesK
- Full Member

- Posts: 104
- Joined: Wed May 22, 2013 1:42 pm
Re: R20 000 S&O voucher
Hule steel so baie Hilux'e jy kry nou daai 2 kar wagte verniet by...
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: R20 000 S&O voucher
ek het so bietjie voelers uitgesteek. ek soek mas 'n bakkie.
maar, nee wat. op imperial Toyota se kwotasie, kan jy of, die geskenk bewys kry, of, jy kry R20 000 afslag. met die afslag is die kwotasie op 'n 2.7 dc, 330 000. ceres Toyota se kwotasie is 225 000.
ek kannie 25 000 meer vir 'n bakkie betaal, en 20 000 se koop bewys kry nie.

HOU HOM DAAI DIKTE
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: R20 000 S&O voucher
Cassie, wil jy alweer 'n petroldief koop?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: R20 000 S&O voucher
Dit verskil tussen R330 000.00 en R225 000.00 is meer as R25000.00cassie_calvinia wrote: met die afslag is die kwotasie op 'n 2.7 dc, 330 000. ceres Toyota se kwotasie is 225 000.
ek kannie 25 000 meer vir 'n bakkie betaal, en 20 000 se koop bewys kry nie.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: R20 000 S&O voucher
ag man, 325 bedoel ek!VdWalt wrote:Dit verskil tussen R330 000.00 en R225 000.00 is meer as R25000.00cassie_calvinia wrote: met die afslag is die kwotasie op 'n 2.7 dc, 330 000. ceres Toyota se kwotasie is 225 000.
ek kannie 25 000 meer vir 'n bakkie betaal, en 20 000 se koop bewys kry nie.
HOU HOM DAAI DIKTE