NEW FRESH LOOK SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH STORE - SPECIAL
-
immelmanw

Naand Manne, ons het ons Stellenbosch winkel so bietjie oorgedoen. Nuwe mes-afdeling, nuwe klere-afdeling, nuwe windbuks-afdeling, nuwe optics afdeling (ook met nuwe vars, wakker en behulpsame personeel, Divan Swanepoel divan@so.co.za)
Om dit te vier het ons so paar "opening specials" vir julle......vir die van julle wat by die winkel kan uitkom, of n vriend kan stuur, dit is dalk die moeite werd!
Stellenbosch 0861114330 of Pretoria 0861222269 of info@so.co.za
Groete
Willem

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: NEW FRESH LOOK SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH STORE - SPE
Yes Willem,
Is dit slegs vir in winkel verkope of geld dit vir internet aankope ook?
Groetnis,
Frikkie

Hi FrikkieFrikkie die Rot wrote:Yes Willem,
Is dit slegs vir in winkel verkope of geld dit vir internet aankope ook?
Groetnis,
Frikkie
Ons probeer maar die mense kry om na die winkel te gaan, van waar is jy? dalk kan ons help.
Groete
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: NEW FRESH LOOK SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH STORE - SPE
Nice Willem,
Wens ek kon die winkel kom uitkyk, koffie vat, en n paar goeters aanskaf. S&O Stellenbosch bly maar 'n wenner

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: NEW FRESH LOOK SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH STORE - SPE
Aaitsa te spogerig, lekker manier om die sport skiet seisoen in te gaan 
Hoop die manne het nie al hulle testosteroon in die bos verbruik nie en is braaf genoeg om die koue te trotseer vandag
Mooi loop
Marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
edwill
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am
Re: NEW FRESH LOOK SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH STORE - SPE
Hi Willem
I would really like to purchase one of your Glocks on Special. I live a little to far away to come into the store. Can you assist?

Please phone Lizette 0861114330 or lizette@so.co.zaedwill wrote:Hi Willem
I would really like to purchase one of your Glocks on Special. I live a little to far away to come into the store. Can you assist?
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: NEW FRESH LOOK SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH STORE - SPE
Dankie Willem.
You had me at "Lanber" and again at "Below Cost"...

Jannie Welman
-
immelmanw
Re: NEW FRESH LOOK SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH STORE - SPE
JTM wrote:Dankie Willem.
You had me at "Lanber" and again at "Below Cost"...
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: NEW FRESH LOOK SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH STORE - SPE
Ek neem aan die man het n roer ryker geword vandagimmelmanw wrote:JTM wrote:Dankie Willem.
You had me at "Lanber" and again at "Below Cost"...
? Hoe bedoel jy?
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: NEW FRESH LOOK SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH STORE - SPE
Einste. Kannie wag om die papierwerk te begin nie.
Jannie Welman
-
immelmanw
Re: NEW FRESH LOOK SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH STORE - SPE
Baie geluk! Jy sal jare se plesier he!JTM wrote:Einste. Kannie wag om die papierwerk te begin nie.
-
immelmanw
Re: NEW FRESH LOOK SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH STORE - SPE
Wat se hulle manne, n Foxpro Hellfire vir R3920.....
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: NEW FRESH LOOK SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH STORE - SPE
Ek soek n rangefinder!!
Gaan probeer volgende naweek na Pretoria gaan as ons daar ook kan koop.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: NEW FRESH LOOK SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH STORE - SPE
immelmanw wrote:Wat se hulle manne, n Foxpro Hellfire vir R3920.....
Dik bargain! Vir manne wat gereeld in sterk wind jag, glo ek dis een van die beter roepers om te gebruik.
Goed, beter, 6millimeter!
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: NEW FRESH LOOK SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH STORE - SPE
Jip dit is wat ek specials noem. Baie teleurgesteld in die "opening specials" van Wildman in Kaap - - daar was nie!!!!
Well done S&O, so doen mens mos sake!
Well done S&O, so doen mens mos sake!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: NEW FRESH LOOK SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH STORE - SPE
grumpy wrote:Ek soek n rangefinder!!
Gaan probeer volgende naweek na Pretoria gaan as ons daar ook kan koop.
Soek ook 'n rangefinder. Daai Tasco-special is darem nie heeltemal die ding vir afstand meet in die Kalahari nie.
-
immelmanw
Re: NEW FRESH LOOK SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH STORE - SPE
Oom Pieter, kom gesels as oom reg is, ons maak n plan!Pieter Willem Vorster wrote:grumpy wrote:Ek soek n rangefinder!!
Gaan probeer volgende naweek na Pretoria gaan as ons daar ook kan koop.
Soek ook 'n rangefinder. Daai Tasco-special is darem nie heeltemal die ding vir afstand meet in die Kalahari nie.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: NEW FRESH LOOK SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH STORE - SPE
Tot wanneer is die "opening specials"?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
immelmanw
Re: NEW FRESH LOOK SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH STORE - SPE
Naand GiepieGiepie wrote:Tot wanneer is die "opening specials"?
Dit is reeds verby, as jy in iets spesifiek belangstel, mail my sommer by willem@so.co.za, sal kyk wat ons kan doen!
Groete
Willem Immelman