.308 Herlaai
-
VOERE
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri May 03, 2013 10:10 am
.308 Herlaai
Goeie More Menere
Ek het nou onlangs begin herlaai vir my Voere .308 win.Dit is n Redelike ou model met n dun loop profile.24 duim loop en 1:12 twist. Ek het n blik S335 en n pak hornady 165gr interlock punte en cci 200 primers.Ek skiet met pmp dope.Ek het gister n paar ladings gaan skiet.Het hom geseat met n OAL van 71mm en het ladings gelaai vanaf 38gr tot 42gr met .5 gr spronge. Net een van die ladings(40.5gr) het my n redelike goeie groepering gegee.Ek het n spoed van ongeveer 2500f/s gekry.
Nou wat ek graag sal wil weet is of die dun loop dalk n groot effek sal he op akuraatheid?
En sal die geweer dalk slegter groepeer met die 165gr pille as se met 150-155gr pille?
Is die S335 dalk ook te warm vir die 165 gr?
Enige hulp en advise sal opreg waardeer word.
As enige iemand dalk al herlaai het vir n soortgelyke wapen sal dit my ook baie kan help!
Groete

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: .308 Herlaai
Verkoop die 165 gr koeels aan my en kry vir jou 130 gr. om mee te skiet in die loop met 'n 1:12 "twist".
Groetnis
Groetnis
-
VOERE
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri May 03, 2013 10:10 am
Re: .308 Herlaai
Halo oom
Sal die 165gr gladnie werk nie?En as dit dan so is hoe sal n 150gr presteer?130gr is darm maar baie lig!
Ek hoor graag
Sal die 165gr gladnie werk nie?En as dit dan so is hoe sal n 150gr presteer?130gr is darm maar baie lig!
Ek hoor graag
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: .308 Herlaai
VoereVOERE wrote:Halo oom
Sal die 165gr gladnie werk nie?En as dit dan so is hoe sal n 150gr presteer?130gr is darm maar baie lig!
Ek hoor graag
Jy kan 150 gr probeer, maar ek is seker jou geweer gaan beter presteer met 'n ligter koeel as 165 gr. Gewere doen soms snaakse goed - nes vroumense!
Groetnis
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: .308 Herlaai
Die beste grn vir 308 1:12 twist is sekerlik 155 grn. Die punt is n 308 groepeer met enige iets. Ek het n voere, maar daardie spagetti dun loop met n meduim Musgrave loop vervang.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
VOERE
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri May 03, 2013 10:10 am
Re: .308 Herlaai
Haha nes oom daar se!!. Kan oom 'n goeie 150gr punt voorstel vir jag wat die sak nie te erg gaan ruk nie?Ek het nog 50 punte oor as oom sou belangstel.
-
VOERE
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri May 03, 2013 10:10 am
Re: .308 Herlaai
Halo James.
Waarom het jy die loop vervang?Ek weet die dun loop sal gladnie werk vir baie skiet op die skietbaan nie.Maar ek het die geweer gekoop meer met die jag in gedagte en omdat die geweer solig is maak dit die walk en stalk darem biekie makliker.Wat het jy betaal vir n ander loop?

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .308 Herlaai
Voere, moenie jou ore uitleen aan almal nie. 165 gr sal mooi werk as jy die rgete resep gekry het en daar is niks fout met die geweer nie. 1:12 twist sal gerieflik 'n 165 gr stabiliseer.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: .308 Herlaai
Nes Arnold se 165gr sal ook werk in 1:12. Oorsee skiet die ouens swaarder as dit met 1:12 308's akuraat.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: .308 Herlaai
Voere, soos ek in my eerste post gese het, die 308 groepeer met enige iets. As jy nie met die 165 groeppe kry nie, laat kyk dan onder andere na die loop. Ek het my 308 Voere by my pa ge-erf, ek kon net met 180grn plat bodem koeels n groep(35mm) kry. N geweersmit het bevestig wat ek vermoed het en dit is dat my loop uitgeskiet was. Ek net n tweedehandse loop gekry van n persoon wat n kompetisie geweer op sy Musgrave aksie laat bou het.
Gaan eers aan met die 165 grn. Speel met tpl en jy behoort goeie resultate te kry.
Gaan eers aan met die 165 grn. Speel met tpl en jy behoort goeie resultate te kry.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: .308 Herlaai
Naand Voere
Jy se nie of jy ten minste jou doppe en punte uitgeweeg het nie? Dit kan ook klaar help want PMP doppe kan tot en met 10g verskil, vra my ek weet. ek stel voor dat jy al jou inligting reg kry en op die Herlaaideel vir hulp vra met Quickload. Daai 165g sal mooi werk. Ek stem saam Arnold, moenie jou ore uitleen aan almal nie. Jy se nie watter area jy bly nie maar ek is seker daar is iemand met die regte kennis in jou omgewing wat bereid sal wees om te help.
Groete
Cobus
Jy se nie of jy ten minste jou doppe en punte uitgeweeg het nie? Dit kan ook klaar help want PMP doppe kan tot en met 10g verskil, vra my ek weet. ek stel voor dat jy al jou inligting reg kry en op die Herlaaideel vir hulp vra met Quickload. Daai 165g sal mooi werk. Ek stem saam Arnold, moenie jou ore uitleen aan almal nie. Jy se nie watter area jy bly nie maar ek is seker daar is iemand met die regte kennis in jou omgewing wat bereid sal wees om te help.
Groete
Cobus
-
VOERE
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri May 03, 2013 10:10 am
Re: .308 Herlaai
Baie dankie vir almal se terugvoer!ek is van pretoria.Nee ek het nie die punte en die soppebgeweeg nie maar ek oorweeg dit om n klomp remington doppe te koop.Ek het nog nie so baie doppe om n klomp te kan weeg en n goeie average te kry nie.Ek sal die lading vat wat gegroepeer het en met sy TPL speel en julle laatweet wat ek gekry het.Dankie vir al die raad!
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: .308 Herlaai
Voere,
Ek het dieselfde in my 308 gelaai met 40.0gr en 2mm jump. Hy loop mooi..
Ek het dieselfde in my 308 gelaai met 40.0gr en 2mm jump. Hy loop mooi..
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: .308 Herlaai
Voere, ek skiet 180gr interlocks in my 1in12 loop. Gropeer konstand onder 12mm in my RSA
Groetnis
Groetnis
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: .308 Herlaai
Ek gebruik 42gr S335 saam met 'n 150gr SGK en kry tydens ideale weersomstandighede, MOA groepe tot op 400m. Soos James gesê het, moet ek nog die koeel vind wat NIE in my 308 groepeer nie... Ek geniet net bovermelde kombinasie meer!
Aim small, miss small
-
JohanP
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Mon Jul 30, 2012 8:52 am
Re: .308 Herlaai
Ek gebruik 44.2gr S335 saam met 150gr Nosler BT, en ek kry MOA groepe. my spoed is so digby 2850 fps.. Dis die sous vir die poeding. Baie gelukkig daarmee.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: .308 Herlaai
100%!! My 308 skiet dag vir dag 165's uit 'n 24" loop met 1:12 twist netjiese groepe as ek my kant bring.Arnold wrote:Voere, moenie jou ore uitleen aan almal nie. 165 gr sal mooi werk as jy die rgete resep gekry het en daar is niks fout met die geweer nie. 1:12 twist sal gerieflik 'n 165 gr stabiliseer.
Met die dun loop moet jy miskien net so bietjie langer tussen skote wag sodat hy kan afkoel.
Groete
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
VOERE
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri May 03, 2013 10:10 am
Re: .308 Herlaai
Baie dankie vir almal se terugvoer.ek het vanmiddag seker gemaak oor die float.ek sal due naweek wat kom gaan skiet met die 165's en bieki met die TPL speel..ek sal n skoot skiet en dan wag voor ek weer skiet!
Lekker aand manne
Ek laatweet julle sodra ek lood gegooi het!
Lekker aand manne
Ek laatweet julle sodra ek lood gegooi het!
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: .308 Herlaai
Voere
Wat het toe gebeur?
Wat het toe gebeur?
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: .308 Herlaai
Wat dink jul ouens van die Lapua scenar 155gr.Sal dit werk in n 1-12 twist?
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: .308 Herlaai
Hy sal werk ja
Groetnis
Groetnis
-
henti
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon May 10, 2010 9:59 pm
Re: .308 Herlaai
308 kan enige iemand laai ek doen een ding met n 308 as ek nuwe punt koop waarvoor ek nie lading het nie begin ek by begin lading en laai 0.3 gr by tot ek druk kry wanneer ek druk kry dit wil se plat primer val ek 0,3 gr en toets vir groepering en die resep my nog nie in die steek gelaat nie met my ander gewere is dit nie die geval nie,
Groete henti
Groete henti
- roux cf
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Sat Mar 26, 2011 7:38 pm
Re: .308 Herlaai
Voere,
Ek het presies so voere 308 soos jy!
130gr hornady SP, 43gr S335, TPL 70,4mm dis n 1mm jump.
Daai kombinasie loop soos n jet!!!
Ek het presies so voere 308 soos jy!
130gr hornady SP, 43gr S335, TPL 70,4mm dis n 1mm jump.
Daai kombinasie loop soos n jet!!!
- Lewies
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Wed Sep 23, 2015 8:46 am
Re: .308 Herlaai
My Vrou het ook so Voere 308. Wou eers nie groepeer nie. Accurate Arms het hom vir my deurgegaan. Laai 42.5 S335 vor 150gr Hornady Interlock SP

Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
Sabatti 12 ga
Krico .22lr
Winchester .270win
Musgrave .375 H&H
Krico .22lr
Winchester .270win
Musgrave .375 H&H
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: .308 Herlaai
Dis Baie mooi daai!!!
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk