Nou dat die jag seisoen verby is (wel soortvan, amper, nie heetemal nie...) kan ek nou weer aandag skenk aan public relations...So.....
Ons advertensie roteer aan die kant ---------------------->
Paar updates op die site:
Ons het nou einde laas maand ons laaste official jag gehad by Dagbreek. Die tally vir die naweek was 3 Europese Wild Boars, 1 Vlakvark, 1 Waterbok koei en 1 Waterbok bul. Het so paar foto's van die plaas en die diere bygesit :
http://www.stealthadventures.co.za/Dagbreek.aspx
Ek het ongelukkig nie foto's kon kry van die varke wat geskiet was nie maar ek het die foto's van die Waterbokke gelaai op:
http://www.stealthadventures.co.za/TheHunts.aspx
Maar nou die belangrikste update:
Die winkel het geskuif van Vereeniging af na Kliprivier toe. Nou is daar groot planne met die skuif. 3d baan, hide, koeldranke, worsrolletjies, skiet kompetisies en whatever nog daarmee saam loop. Maar soos die goed gebeur sal ek julle update. Ek sal nog paar foto's oplaai van die nuwe winkel setup as ek kans kry...
Al die kontak details en google maps kaart is beskikbaar op http://www.stealthadventures.co.za/Contact_Details.aspx
Nou dat meeste van die mense klaar gejag het vir die jaar - sal ons begin kyk na 'n special hier en daar om julle te help ontslae raak van al daai surplus fondse wat so rondlê!
Web : http://www.stealthadventures.co.za
Blog : http://stealthadventures.blogspot.com/
Google + : http://goo.gl/xMExvb
Facebook : http://www.facebook.com/stealthadventures

