Die 9de Wêreld Kampioenskappe is nou pas geskiet in Kaapstad die afgelope week. Suid Afrika het goed gedoen en het beide die middel en langafstand kompetisies gewen. Ek het ook in die individuele kompetisies redelik goed gedoen met baie Genade van Bo. Die uitslae is hier beskikbaar vir diegene wat sou belangstel.
http://www.bpsu.co.za/9th%20MLAIC%20WC/ ... index.html
9de MLAIC Wêreld Langafstand Kampioenskappe
- Mars67
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Thu Aug 02, 2012 3:56 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 9de MLAIC Wêreld Langafstand Kampioenskappe
Dit is f????????? grend geskiet. Baie geluk aan al ons skuts.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 9de MLAIC Wêreld Langafstand Kampioenskappe
Baie geluk aan die span. Dit is uitstekend.
Merk 'n hele paar name van die Durbanville Skietklub daar op!
Merk 'n hele paar name van die Durbanville Skietklub daar op!
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: 9de MLAIC Wêreld Langafstand Kampioenskappe
Baie geluk Marnus en aan al die ander manne.
- Mars67
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Thu Aug 02, 2012 3:56 pm
Re: 9de MLAIC Wêreld Langafstand Kampioenskappe
Dankie manne.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- Mars67
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Thu Aug 02, 2012 3:56 pm
Re: 9de MLAIC Wêreld Langafstand Kampioenskappe
Dankie Roger