EK het 'n Musgrave loop gekoop wat nog in Bloemfontein gemaak is. Wie sal weet of dit gemaak was in .284 of .285". Ek sien daar is koeels beskikbaar in altwee mates. Gaan dit 'n groot effek he op akkuraatheid en snelheid ens.
Luister graag.
Musgrave 7x64
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Musgrave 7x64
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Musgrave 7x64
Ek het 'n Vektor loop op my P14 aksie en dink dat dit 285 sal wees. Hy skiet egter baie goed met 284 Barnes TSX koeëls sowel as die 285 van GS Custom.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Musgrave 7x64
Baie dankie ek waardeer baie.
Ek is vreemd met die kaliber maar het my nog altyd geinteresseer. Lyk my die kenners hou van die swaarder grein koele. Ek wil hom hoofsaaklik vir bietjie swaarder wild op langer afstande gebruik. Ek verstaan hy behoort darem 300 meter te haal.