Page 1 of 1

Musgrave 7x64

Posted: Sun Sep 22, 2013 12:37 pm
by NEGE3
EK het 'n Musgrave loop gekoop wat nog in Bloemfontein gemaak is. Wie sal weet of dit gemaak was in .284 of .285". Ek sien daar is koeels beskikbaar in altwee mates. Gaan dit 'n groot effek he op akkuraatheid en snelheid ens.
Luister graag.

Re: Musgrave 7x64

Posted: Sun Sep 22, 2013 12:41 pm
by tripodmvr
Ek het 'n Vektor loop op my P14 aksie en dink dat dit 285 sal wees. Hy skiet egter baie goed met 284 Barnes TSX koeƫls sowel as die 285 van GS Custom.

Re: Musgrave 7x64

Posted: Sun Sep 22, 2013 5:24 pm
by NEGE3
Baie dankie ek waardeer baie.
Ek is vreemd met die kaliber maar het my nog altyd geinteresseer. Lyk my die kenners hou van die swaarder grein koele. Ek wil hom hoofsaaklik vir bietjie swaarder wild op langer afstande gebruik. Ek verstaan hy behoort darem 300 meter te haal. ;)