Page 1 of 2
UV Flitse NiteCore Brand
Posted: Thu Oct 10, 2013 5:37 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Hi Julle
Ons NiteCore UV Flitse is hier! 3 Watt loer gerus hier:-)
http://nitecoresa.co.za/home/flashlight ... 2-charger/ Die flitse het ook adisioneel rooi; blou; groen leds en wit (440 lumens)
Ek moet se het nogal so 'n flits gemis in die Kgalagadi sjoe daar is nou vir jou baie skerpioene!
Groete
Celesti
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Fri Oct 11, 2013 3:20 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Dankie ouens vir julle ondersteunig hulle is nou eers uitverkoop ek sal nog stock kry so teen volgende week Woendag
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Fri Oct 11, 2013 4:21 pm
by cassie_calvinia
het julle nie lekker kopligte nie. soek 1 om saam met die pistol in die kluis te sit. kannie as die bollie draai, nog flits soek nie.
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Sun Oct 13, 2013 6:57 pm
by Celesti@NiteCoreSA
cassie_calvinia wrote:het julle nie lekker kopligte nie. soek 1 om saam met die pistol in die kluis te sit. kannie as die bollie draai, nog flits soek nie.
Hi Cassie onthou van ons flitse flikker juis in die donker sodat jy hulle kan kry:-) byvoorbeeld die volgendes: TM26; TM15; P25; EC25; SRT6; SRT7. Ons kry kopligte voor die einde van die jaar wat een 400 en die ander 900 lumens gaan wees
Onthou 'n koplig is uiters gevaarlik saam met 'm pistool want die rower skiet juis vir die lig...
Bel my gerus as vra het of wil gesels oor flitse dan help ek jou graag 0828258442 ek en Louis was self 5 jaar Reserviste in die Polisie by Brooklyn Stasie in Pretoria
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Sun Oct 13, 2013 8:55 pm
by cassie_calvinia
ek weet koplig is nie ideal. maar, as my vrou die pistol moet oorhaal, ens, is ek net bang sy kannie sien, nie. ek praat met jou. dankie!!!!!!!!!
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Sun Oct 13, 2013 9:02 pm
by grumpy
Die uv flitse, sal jy bloedspoor kan optel in die nag met dit?
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Mon Oct 14, 2013 5:54 am
by cassie_calvinia
grumpy wrote:Die uv flitse, sal jy bloedspoor kan optel in die nag met dit?
+1
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Mon Oct 14, 2013 1:14 pm
by Celesti@NiteCoreSA
grumpy wrote:Die uv flitse, sal jy bloedspoor kan optel in die nag met dit?
Volgens navorsing ja maar ons het dit nog nie getoets nie - het lanklaas gebloei LOL

ENIGE VOLUNTEERS om dit te toets?? Ek sal self die skiet/sny werk doen LOL...
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Mon Oct 14, 2013 1:52 pm
by junglejulian
Ek het n UV filter op my surefire flits wat help vir n bloedspoor in die aand maar net vir Pienk/long/suurstofryke bloed.donker bloed agv vleiswonde ens wys nie so mooi nie maar is tog beter as die skerp geel/wit lig van n normale flits.
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Mon Oct 14, 2013 2:33 pm
by Celesti@NiteCoreSA
junglejulian wrote:Ek het n UV filter op my surefire flits wat help vir n bloedspoor in die aand maar net vir Pienk/long/suurstofryke bloed.donker bloed agv vleiswonde ens wys nie so mooi nie maar is tog beter as die skerp geel/wit lig van n normale flits.
Dankie vir jou terugvoer

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Tue Oct 15, 2013 8:24 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Ouens laat weet as julle wil he ek het nog 'n paar bestel sal hulle die week hopelik nog he
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Tue Oct 22, 2013 5:17 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Hi UV flitse is terug in stock.
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Tue Oct 22, 2013 6:31 pm
by Marc
Celesti gaan jy nie ietsie bydrae tot die Kersfonds nie

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Wed Oct 23, 2013 5:58 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Marc wrote:Celesti gaan jy nie ietsie bydrae tot die Kersfonds nie

Hi Marc ons het reeds al ons skenkings vir die jaar uitgegee maar sal julle Kersfonds op ons lysie bysit vir volgende jaar
Groete
Celesti
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Wed Oct 23, 2013 6:04 pm
by Marc
So R150 flitsie sou n nice gelukkige trekking gemaak het

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Fri Nov 01, 2013 8:51 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Hey manne, die UV flitsies sal hierdie week weer in stock wees, pm my gerus
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Sat Nov 02, 2013 9:25 am
by Jakkalsgat
Marc wrote:So R150 flitsie sou n nice gelukkige trekking gemaak het

Haha

Marc dit sou nogals, ons is egter geseend met baie pryse en besigheid werk maar so dat jy op begroting werk vir pryse maar sou ons nie vra nie sal ons nie weet nie.
Celesti
Hou ons so in jou agterkop as jy na volgende jaar se begroting kyk.
Groete
Jaco
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Mon Nov 04, 2013 7:51 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Jakkalsgat wrote:Marc wrote:So R150 flitsie sou n nice gelukkige trekking gemaak het

Haha

Marc dit sou nogals, ons is egter geseend met baie pryse en besigheid werk maar so dat jy op begroting werk vir pryse maar sou ons nie vra nie sal ons nie weet nie.
Celesti
Hou ons so in jou agterkop as jy na volgende jaar se begroting kyk.
Groete
Jaco
Maak so Jaco!
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Tue Nov 05, 2013 4:42 pm
by Celesti@NiteCoreSA
OK manne ek het weer stock van die UV flitsies pm my as jy belangstel.
Groete
Celesti
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Mon Nov 11, 2013 3:13 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Die flitse is weer laag in stock laat weet as julle belangstel en jy ene nodig het vir Desember
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Mon Nov 11, 2013 4:22 pm
by FCLoretz
Celesti@NiteCoreSA wrote:grumpy wrote:ENIGE VOLUNTEERS om dit te toets?? Ek sal self die skiet/sny werk doen LOL...
Ek sal volunteer vir, maar nikse geskietery nie
PS. Wat betaal jy??
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Wed Nov 13, 2013 6:05 pm
by Celesti@NiteCoreSA
FCLoretz wrote:Celesti@NiteCoreSA wrote:grumpy wrote:ENIGE VOLUNTEERS om dit te toets?? Ek sal self die skiet/sny werk doen LOL...
Ek sal volunteer vir, maar nikse geskietery nie
PS. Wat betaal jy??
Hahaha

ek dink nie ek kan dit bekostig nie

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Thu Nov 14, 2013 8:40 am
by Chevvy SS
Celesti, skerpioene is bangmaakgoed en ons wil nie altyd weet van hulle nie.
Het jy nie flitsies wat deur klere kan skyn sodat mens die ware prentjie daaragter kan sien nie? Dit kan maar enige soort wees....
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Mon Dec 09, 2013 9:58 am
by Celesti@NiteCoreSA
Ek het nog net 4 oor laat weet gerus as julle wil he
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Posted: Sat Dec 28, 2013 12:25 pm
by paul
Hallo. Wil net hoor of julle nog van die flitse het.