Kersfees kom vroeg hierdie jaar, ±800 Frontier 180Gr .40 Cal punte vir enigiemand wat nut daarvoor het.
Dit kan afgehaal word in Pretoria of Sandton.
PM my indien jy belangstel.
PS: Nog in geseelde pakkies.
Frontier 180Gr .40Cal Punte ---Vir Mahala
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Re: Frontier 180Gr .40Cal Punte ---Vir Mahala
Hi, Die punte gaan na Jacques222 toe
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Frontier 180Gr .40Cal Punte ---Vir Mahala
Ai
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Re: Frontier 180Gr .40Cal Punte ---Vir Mahala
Die "early bird" het die punte "gescore"
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
Re: Frontier 180Gr .40Cal Punte ---Vir Mahala
Ja as jy wil boer moet jy vroeg opstaan
Dankie Shaker. Ons reël iets.
Dankie Shaker. Ons reël iets.

