Hi Manne
Safari & Outdoor het ons jaarlikse Oktober Sale! Dit is regtig goeie winskope, van die goed is "ou" prys en dan nog teen kosprys!
As julle wil bestel, kontak die winkels Stellenbosch 086 111 4330 of Pretoria 086 122 2269 of besoek die website http://www.safariandoutdoor.co.za
info@so.co.za
Safari & Outdoor Oktoberfest Sale 2013
-
immelmanw
Safari & Outdoor Oktoberfest Sale 2013
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by immelmanw on Mon Oct 21, 2013 7:46 am, edited 1 time in total.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Safari & Outdoor Oktoberfest Sale 2013
Willem
Ek kan niks sien nie daar is ook niks op julle site nie
Beretta
Ek kan niks sien nie daar is ook niks op julle site nie
Beretta
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Safari & Outdoor Oktoberfest Sale 2013
Oom Dewald,Beretta wrote:Willem
Ek kan niks sien nie daar is ook niks op julle site nie
Beretta
Probeer hierdie link: https://dl.dropboxusercontent.com/u/497 ... 202013.pdf
Goed, beter, 6millimeter!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Safari & Outdoor Oktoberfest Sale 2013
Thks Geno nou ook gekry wat se scope sal jy voorstel wat jy dink is waarde vir geld
Beretta
Beretta
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Safari & Outdoor Oktoberfest Sale 2013
Geno
Hy moet net n gat van die 223 op 200m kan sien met my goeie oe
Beretta
Hy moet net n gat van die 223 op 200m kan sien met my goeie oe
Beretta