Hoeveelheid (gewig/getal) doppe ingebring?

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Hoeveelheid (gewig/getal) doppe ingebring?

Post by Gert Odendaal »

Goeie dag lede

Wil graag weet:

As `n buitelandse jagter hier kom jag Suid Afrika /Zimbabwe en hy skiet toevallig `n .404 Jeffery caliber waarmee hy gaan jag /en `n .375 H&H hoeveel doppe/gewig in doppe mag hy vir homself saambring? Is daar enige beperkinge op die hoeveelheid doppe/punte op `n spesifieke kaliber wat hy mag inbring vir die geweer waarmee hy hier gaan jag.?

Ek hoor graag van die manne betrokke by maatskappye waar geweer verwante items/dele ingebring word.

Groete

Gert

Baie dankie vir die terugvoer rakende die inbring van .404 Jeffery doppe in my vorige draad wat ek aanhandig gemaak het. Dit word baie waardeer. Lekker as daar altyd manne is wat vir goeie antwoorde kan sorg.... :)
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
Post Reply