Hi Manne en (Dames - ek hoop nie so nie)
Safari & Outdoor ondersteun Movember. E-pos jou Mo op 30 November na movember@so.co.za die wenner met die beste Mo (deur paneel gekies) sal n R1000 S&O geskenkbewys wen. Safari & Outdoor sal ook R5 per foto ontvang (van Mo) vir die Movember Foundation skenk. (termes en voorwaardes geld)
Stuur asb na al julle vriende! Post op ons Facebook - LIKE EN SHARE dit met julle vriende.
https://www.facebook.com/photo.php?fbid ... =3&theater
Safari & Outdoor - Movember - R1000 voucher
-
immelmanw
Safari & Outdoor - Movember - R1000 voucher
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by immelmanw on Wed Nov 06, 2013 3:42 pm, edited 1 time in total.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Safari & Outdoor - Movember - R1000 voucher
Awesome Willem,
Dit is fantasties van S&O om dit te doen.
Dit is fantasties van S&O om dit te doen.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Safari & Outdoor - Movember - R1000 voucher
Nice Willem
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Safari & Outdoor - Movember - R1000 voucher
Ek probeer om 'n "Paul Senior" Movember snor te groei, maar op die stadium lyk dit meer na "Patch Adams"
Jannie Welman
-
immelmanw
Re: Safari & Outdoor - Movember - R1000 voucher
JT, daar gebeur baie in 30 dae, hou net aan! Ek wag vir jou foto!JTM wrote:Ek probeer om 'n "Paul Senior" Movember snor te groei, maar op die stadium lyk dit meer na "Patch Adams"
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Safari & Outdoor - Movember - R1000 voucher
Amper sulke tyd... die bolip mos van my raak nou lekker irreterend 
Jannie Welman
-
immelmanw
Re: Safari & Outdoor - Movember - R1000 voucher
Hi manne
Onthou om julle fotos na movember@so.co.za te stuur.
Ons sal in volgende week die wenner aankondig.
Groete
Onthou om julle fotos na movember@so.co.za te stuur.
Ons sal in volgende week die wenner aankondig.
Groete