Safari & Outdoor - Movember - R1000 voucher
Posted: Wed Nov 06, 2013 1:52 pm
Hi Manne en (Dames - ek hoop nie so nie)
Safari & Outdoor ondersteun Movember. E-pos jou Mo op 30 November na movember@so.co.za die wenner met die beste Mo (deur paneel gekies) sal n R1000 S&O geskenkbewys wen. Safari & Outdoor sal ook R5 per foto ontvang (van Mo) vir die Movember Foundation skenk. (termes en voorwaardes geld)
Stuur asb na al julle vriende! Post op ons Facebook - LIKE EN SHARE dit met julle vriende.
https://www.facebook.com/photo.php?fbid ... =3&theater