Hallo aan almal.
Ek soek na n geleentheid in die Weskaap omgewing om saam met iemand jakkelse te gaan jag met al daai roep toerusting en wat nog.Ek het al n hele paar jakke daar by my geskiet, maar dit is so deur die dag en dan sommer in die nag met net die lig.
Net om so n bietjie ondervinding op te doen.
Laat weet maar.
Skiet Groete.
Heinz
Jakke jag geleentheid
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Jakke jag geleentheid
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Jakke jag geleentheid
Gaan bokkie (avatar) saamry? Grap net. Hoop daar is manne daar wat jou sal help. Het al saam met Cobus Cobb gegaan en dit is 'n belewenis!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: Jakke jag geleentheid
Jammer jy is so ver anders sou ek jou saam gevat het. Altyd lekker om iemand saam te he wat jou passie deel.
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Jakke jag geleentheid
Ja nee Heinz is effens ver, maar dalk moet ek met jou gesels. Eks in secunda omgewing en sal ook nie omgee om n ding of 2 te leer nie.uitenwaj wrote:Jammer jy is so ver anders sou ek jou saam gevat het. Altyd lekker om iemand saam te he wat jou passie deel.
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: Jakke jag geleentheid
Hi Springhaas
Ons kan so maak ja. as die weer hou en nie gaan reen nie gaan ek vrydag en dalk weer saterdag aand gaan as jy wil saam.
my nr is nul82vier90ses1drie9
groete
Arno
Ons kan so maak ja. as die weer hou en nie gaan reen nie gaan ek vrydag en dalk weer saterdag aand gaan as jy wil saam.
my nr is nul82vier90ses1drie9
groete
Arno
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: Jakke jag geleentheid
Hi Springhaas
Ons kan so maak ja. as die weer hou en nie gaan reen nie gaan ek vrydag en dalk weer saterdag aand gaan as jy wil saam.
my nr is nul82vier90ses1drie9
groete
Arno
Ons kan so maak ja. as die weer hou en nie gaan reen nie gaan ek vrydag en dalk weer saterdag aand gaan as jy wil saam.
my nr is nul82vier90ses1drie9
groete
Arno
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Jakke jag geleentheid
Tripodmvr,ek is besig met n ander bok,maar dit is eers n geheimpie.
(Ek weet ek moes nou nie dit opgesit het nie,want hier is n paar manne
wat skerp is en tussen lyne lees)
Jag groete.
Heinz
(Ek weet ek moes nou nie dit opgesit het nie,want hier is n paar manne
wat skerp is en tussen lyne lees)
Jag groete.
Heinz
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Jakke jag geleentheid
HeinzHeinz Petersen wrote:Hallo aan almal.
Ek soek na n geleentheid in die Weskaap omgewing om saam met iemand jakkelse te gaan jag met al daai roep toerusting en wat nog.Ek het al n hele paar jakke daar by my geskiet, maar dit is so deur die dag en dan sommer in die nag met net die lig.
Net om so n bietjie ondervinding op te doen.
Laat weet maar.
Skiet Groete.
Heinz
PM my dan kan ons iets reel
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel