Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Posts: 353 Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Post
by Celesti@NiteCoreSA » Tue Dec 10, 2013 3:41 pm
Hi Ouens
NiteCore het baie mooi noodgeval fluitjies bekend gestel wat 120dB registreer op n dB meter - hulle is rerig mooi en kan ook as 'n hangertjie om jou nek gehang word nogal mooi juweel stuk. Oulike geskenk vir jou dogter; vrou; Ma of SkoonMa vir Kersfees of verjaarsdae
Loer gerus hier
http://nitecoresa.co.za/home/nws10-outd ... ium-alloy/
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website:
http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Chevvy SS
Hero Member
Posts: 3140 Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Post
by Chevvy SS » Tue Dec 10, 2013 4:01 pm
As die meisie ingesluit is vat ek 2!
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Posts: 353 Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Post
by Celesti@NiteCoreSA » Tue Dec 10, 2013 4:07 pm
Nog prentjies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website:
http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
NEGE3
Hero Member
Posts: 1397 Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Post
by NEGE3 » Tue Dec 10, 2013 4:08 pm
Chevvy SS wrote: As die meisie ingesluit is vat ek 2!
Twee meisies.
Groete,
Koos de Beer
Frikkiedbr
Hero Member
Posts: 4254 Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Post
by Frikkiedbr » Tue Dec 10, 2013 4:13 pm
Chevvy SS wrote: As die meisie ingesluit is vat ek 2!
As jy nog nie dit weet nie 2 meisies is baie moeilikheid
wlm
Hero Member
Posts: 2454 Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Post
by wlm » Tue Dec 10, 2013 4:23 pm
Die foto laat my dink aan die oom wat saam met die dominee in die restaurant sit en eet. Die rondborstige kelnertjie wat hulle bedien het 'n lae hals-toppie aan en dra 'n hangertjie met 'n kruisie aan. Elke keer as sy buk om hulle te bedien dwaal die omie se oe maar net na een plek. Die dominee praat hom later aan. "Broer, broer, hou jou oe op die kruis". Die omie antwoord hom, "ai dominee, het jy die twee sondaars aan weerskante van die kruis gesien."
Chevvy SS
Hero Member
Posts: 3140 Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Post
by Chevvy SS » Tue Dec 10, 2013 4:43 pm
wlm!
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Posts: 353 Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Post
by Celesti@NiteCoreSA » Tue Dec 10, 2013 4:57 pm
wlm wrote: Die foto laat my dink aan die oom wat saam met die dominee in die restaurant sit en eet. Die rondborstige kelnertjie wat hulle bedien het 'n lae hals-toppie aan en dra 'n hangertjie met 'n kruisie aan. Elke keer as sy buk om hulle te bedien dwaal die omie se oe maar net na een plek. Die dominee praat hom later aan. "Broer, broer, hou jou oe op die kruis". Die omie antwoord hom, "ai dominee, het jy die twee sondaars aan weerskante van die kruis gesien."
Baie oulik
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website:
http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
wlm
Hero Member
Posts: 2454 Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Post
by wlm » Tue Dec 10, 2013 4:58 pm
Celesti
Die fluitjie, kruisie of die moordenaars??
Beretta
Hero Member
Posts: 2954 Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Post
by Beretta » Tue Dec 10, 2013 5:05 pm
Ja jong gooi asb een in die pos Celest die klein een
Beretta
Beretta
Hero Member
Posts: 2954 Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Post
by Beretta » Tue Dec 10, 2013 5:12 pm
O ja asb ook die inv
Beretta
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Posts: 353 Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Post
by Celesti@NiteCoreSA » Tue Dec 10, 2013 5:21 pm
Beretta wrote: Ja jong gooi asb een in die pos Celest die klein een
Beretta
Dankie maak so gee gou weer jou email adres asb man
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website:
http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Posts: 353 Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Post
by Celesti@NiteCoreSA » Wed Dec 11, 2013 7:37 am
Dankie Dewald vir jou besigheid geniet hom en laat weet my van die koplamp:-)
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website:
http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Posts: 353 Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Post
by Celesti@NiteCoreSA » Wed Dec 11, 2013 9:31 am
Lyk my die Jaracal manne is 'n paar stouters:-)
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website:
http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Frikkiedbr
Hero Member
Posts: 4254 Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Post
by Frikkiedbr » Wed Dec 11, 2013 9:33 am
Nee nie regtig nie, maar net man
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Posts: 353 Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Post
by Celesti@NiteCoreSA » Wed Dec 11, 2013 9:41 am
Frikkiedbr wrote: Nee nie regtig nie, maar net man
mmm dis nogal waar
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website:
http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Boskamper
Full Member
Posts: 212 Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am
Post
by Boskamper » Sun Dec 15, 2013 3:27 pm
OOk maar net mens, man-mens, wat mooi-mens raaksien,
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Posts: 353 Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Post
by Celesti@NiteCoreSA » Tue Dec 17, 2013 10:25 pm
Boskamper wrote: OOk maar net mens, man-mens, wat mooi-mens raaksien,
mmm... ok ek verstaan
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website:
http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Posts: 353 Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Post
by Celesti@NiteCoreSA » Mon Jan 06, 2014 9:07 am
Hi ouens ons het vandag weer oopgemaak:-)
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website:
http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za