.375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

.375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by Drenalinjunkie »

Daar is vir my gevra om fotos van my nuwe geweer te laai.

Die geweer is n .375 H&H Flanged Magnum wat ongeveer 1910 vervaardig is. Die besonderhede van die geweer is as volg:
Anson & Deeley Boxlock aksie met die Webley patent "screw grip" modifikasie.
"Case hardened" aksie wat ten volle gegraveer is.
26" chopper lump staal lope.
Anson type fore end release.
Southgate type ejectors.
Die geweer weeg so rapsie oor die 9lb wat perfek is vir die kaliber. Jy kort nie n krywa om jou geweer in die veld te dra soos sommige dubbels nie.

Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by Drenalinjunkie »

Nog fotos

Laaste paar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by Sako75 »

Ek kry sommer trane in my oe.....
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by THOMAST »

Het jy 'n foto van die geweer in sy geheel?
Asseblief?
Hoe lekker kry ek nou vir jou part!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by tripodmvr »

Het so ruk gelede met QL lading ontwikkeling vir so 375 Flanged gedoen. Het hom gou-gou bymekaar gebring op 70 treë. Pragtige hout en metaalwerk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by Pvdw »

Dis nou iets besonders. Kan sien die manne wat hom gebou het het vir trots gewerk en nie vir spoed nie.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by DWB »

Baie mooi! Jy hom laat bou of gekoop?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by Drenalinjunkie »

Baie dankie almal.

Thomas,

Ongelukkig het ek nie n foto nie. Ek sal n die wapen handelaar vra of hy my een kan stuur.

Lading ontwikkeling sal nog moet geskiet. Ek weet wel dat die geweer baie mooi regulate op 50m en die handelaar het twee skote geskiet wat so te se mekaar sny op 50m.

DWB,

Ek het die geweer by n handelaar gekoop. Die dubbel is nou al oor die 100 jaar oud.
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by martinf »

As jy hom wil verkoop laat weet my maar asb.

Dit is regtig baie mooi
User avatar
Braamgr
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 82
Joined: Sun Oct 30, 2011 11:54 am

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by Braamgr »

Ai klop my hart nou, baie mooi geweer.
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 695
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by Jaco vdW »

Wat n pragstuk! Eendag as ek groot is, gaan ek ook met n dubbel skiet!
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by Piet Pille »

Dis bitter mooi!!
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by Drenalinjunkie »

Vir die manne wat graag so geweer wil besit kan vir Andrew Tonkin kontak. Sy pryse is goed en hy is eerlik. PM my as iemand sou belang stel dan kan ek julle sy nommer gee.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by tau »

Baie mooi geluk. Dit is iets besonders.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Frikkie die Rot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by Frikkie die Rot »

Middag Junkie,

Dit is die hel weet pragtig!! Soos daai Johnathan mannetjie sal se "Ma se gat"
Wat het die pragtige geweer jou uit die sak geruk? As ek nou so voorbarig mag wees!

Groetnis,
Frikkie
User avatar
Kallie404
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by Kallie404 »

Bitter mooi Drenalinjunkie...................al wat nou kort is dat jy n buffel bul jag by my boek op Letaba Ranch.......ek het nog n paar oor....... ;)
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by Drenalinjunkie »

Baie dankie almal. Wardeer die mooi woorde.

Frikkie,

Ek sal jou n pm stuur.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by douw »

Drenalinjunkie wrote:Baie dankie almal. Wardeer die mooi woorde.

Frikkie,

Ek sal jou n pm stuur.
Goeie genugtig, dit is iets besonders!
Pm my dan ook asb.

Groete
Douw
Wesson
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 95
Joined: Tue Jan 07, 2014 5:10 pm

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by Wesson »

Lovely Rifle, enjoy.
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by Drenalinjunkie »

Thanks Wesson.

If all goes well you can take a shot or two with it soon. ;-)
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: .375 H&H Flanged Magnum William Evans Dubbel

Post by Drenalinjunkie »

Ek het vandag die goeie nuus ontvang dat S&O die doppe wat ek op backorder geplaas het die week geontvang het. As alles goed gaan dan kan ek hopenlik lading ontwikkeling begin wanner ek terug is in SA die einde van die maand.

Hier is nog so drie fotos van die geweer. Hy was onlangs in n artikel in die Africab Outfitter. Ek sal ook wanner ek by die huis is so paar vol lengte fotos op laai.

Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply