Spekwors resep

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
User avatar
ghoon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am

Spekwors resep

Post by ghoon »

Middag almal


Voorspoed vir almal in die jaar.

Het iemand dalk n spekwors resep wat julle met ons kan deel.
Sal baie waardeer

dankie
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Spekwors resep

Post by ROBBIE1 »

Wat is jy beried om te betaal Ghoon?........
:laugh:
Ek maak my spekwors maar nes gewone wors, al wat ekstra inkom maar net spekblokkies. As jy wil kan jy n bottel lekker port ingooi op 20kg vleis. Die res is maar die sefde.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Spekwors resep

Post by tripodmvr »

So uit die perd se bek ++>:
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
ghoon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am

Re: Spekwors resep

Post by ghoon »

Middag Robbie

Ek maak 33kg batch hoeveel spek gooi jy op jou resep van 20kg,sny jy klein blokkies

dankie
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Spekwors resep

Post by ROBBIE1 »

Ek sit 30% spek in, vat die helfte en sny dit blokkies, die ander half maal jy saam met die vleis in. Dit hang maar van smaak af, maar n man wat spekwors eet luister nog na die kokter wat jou se om die "WIT" vleis te eet, so moenie worry oor are wat toegaan nie, ek kan daai nog nooit verstaan het nie, dis mos juis goed as daar bietjie vet in die are kom, dan kan die bloed lekker gly!!!!
User avatar
ghoon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am

Re: Spekwors resep

Post by ghoon »

Dankie vir die hulp,Robbie
Post Reply