Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
-
Bloues
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue Jan 07, 2014 7:24 am
Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
Hi
Ons is 5 vriende wat baie graag in die Kalahari wil gaan springbokke en gemsbokke skiet vanjaar.
Indien iemand van n plek weet wat bietjie duine en grasvelde het naby Askam/Van Zylsrus laat weet asb.
Vriendelike groete
Edward

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
Edward. Hierdie area wat jy nou noem is ook nog een van my begeertes om in te gaan jag.
Veiligheid eerste manne!
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
Het jou ge PM
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
Kan iemand my ook PM met info asb. Pel van my soek jagplek.
Goed, beter, 6millimeter!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
Ditto asseblief....ek soek ook jagplek vir die familie.Geno wrote:Kan iemand my ook PM met info asb. Pel van my soek jagplek.
Dankie
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
Menere
Kyk na Vischgat Lodge. Dit is op die grondpad tussen van Zyls rust en Askam, so 90 km vanaf van Zyls rust. Baie mooi plek met goeie akkomodasie. Kan maar vir Ma saam neem, sy sal ook vd plek hou
Groete
Helgaard

- Gerharddb
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Wed Aug 28, 2013 7:39 pm
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
+1 asseblief?Geno wrote:Kan iemand my ook PM met info asb. Pel van my soek jagplek.
- jenn
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Wed Nov 21, 2012 9:49 pm
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
Geno wrote:Kan iemand my ook PM met info asb. Pel van my soek jagplek.
asseblief
-
Boskettie
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Sat Feb 09, 2013 11:30 am
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
Vir my ook asb.
- Bulvegter
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
Klink my dis nog baie droog in daai wereld.
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
Hi Almal, Het enigeen dalk kontakte vir jag in die Van Zylsrus Askham area?
Soek plek vir 'n paar naweke.
Groete
Soek plek vir 'n paar naweke.
Groete
-
gary-t
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Wed Mar 06, 2013 10:42 am
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
Hi
Kan jy asb. ook vir my n pryslys stuur.
Groete
Gary
Kan jy asb. ook vir my n pryslys stuur.
Groete
Gary
- win270
- Hero Member

- Posts: 2103
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
Bloues, stel jou gerus voor aan die forum en vertel waarin jy alles belangstel. Vertel sommer ook van die vriende wat saam met jou jag en hulle ervaring tot nou toe. Ek is seker hier sal heelwat manne wees wat wil help.
Groete
Groete
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
Naand Manne
Ons het al baie jare in die gebied gejag.Ek het vandag met ons kontak op Caledonia gepraat.Die manne wat in die teel van kleur variasie wild is,is besig om omtrent al die Kalahari Springbok ooie en ramme op te koop vir astronomiese bedrae.Die afleiding wat ons maak is dat jag in hierdie gebied en ook by ons hier in die Noordwes gebied baie moeilik gaan wees vir ons biltongjagters die volgende twee jaar. n Voorbeeld: Dinsdag op Tosca is rooibok ooie verkoop vir R5000.00 tot R5800.00 per ooi. Wat die "bank "was op jagplase , Blesbokke, word die ooie dan nou vir R3200.00 verkoop.So die slegte nuus is: Omtrent geen jag in die bogenoemde gebied nie.Die jagplase hier in ons gebied wat vir JARE laat jag het, het dan nog geen pryslyste beskikbaar nie.Die vroulike diere se teelwaarde is te hoog.Jagplek hier gaan baie skaars wees.
Groete
Flip

Henna308
- Sr. Member

- Posts: 397
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
Goeie more almal
Ek stel ook belang in jag in die Kalahari vir volgende jaar. Ook Van Zylsrus omgewing.

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
Maane eerder as m nuwe draad te begin en pyne soos die hit enrun ouens te vat vra ek maar hier:
Is daar niemand wat weet van plase in die van Zyls rus area wat nog jag aan het vir jag groep van so 6-8 manne nie. Ons jag vir ons onspanning en die manne wat saam gaan kuier nie te veel nie en van ons drink glad nie. Ons jag al baie jare saam in die bosveld maar het hunkering om bietjie paar springbokke te skiet en ook paar gemsbokke. Indien daar kans is vir Lang afstand skiet soveel te beter.
So as iemand weet van plase in die area wat dalk oop is vir jag die jaar laat weet asb. Dit kan per
PM of op die draad wees.
Dankie by voorbaat.
Groete
Jan

- Jacques Duckitt
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
Middag Menere,
ek sal ook graag as daar iemand is wat bereid is om n groep van +-6 mense te help in die Askham/van zyls rus area vir n paar springbokke en gemsbokke die detail wil he asb?
groete
Jacques
duckittj@gmail.com

Musgrave .270 k98
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
Ek weet van plek in Namibia anderkant Rietfontein?
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
JPS wrote: en die manne wat saam gaan kuier nie te veel nie en van ons drink glad nie.
Hekel julle dan so om die vuur of doen julle kruisie steek?
Jan
Ek wil graag eenkeer saam julle kom jag, my jagmaats, soos Stefan en Oom Flip..... Wel hulle is baie anders
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Opsoek na n lekker plek om te gaan jag naby van Zylsrus
JanJPS wrote:Maane eerder as m nuwe draad te begin en pyne soos die hit enrun ouens te vat vra ek maar hier:
Is daar niemand wat weet van plase in die van Zyls rus area wat nog jag aan het vir jag groep van so 6-8 manne nie. Ons jag vir ons onspanning en die manne wat saam gaan kuier nie te veel nie en van ons drink glad nie. Ons jag al baie jare saam in die bosveld maar het hunkering om bietjie paar springbokke te skiet en ook paar gemsbokke. Indien daar kans is vir Lang afstand skiet soveel te beter.
So as iemand weet van plase in die area wat dalk oop is vir jag die jaar laat weet asb. Dit kan per
PM of op die draad wees.
Dankie by voorbaat.
Groete
Jan
Op n ernstiger noot. Gesels met Willem oor "Meteor" . As jy lus is vir vêrskiet... daar is dit n noodsaak! en daai duine en rooisand is iets anders!
Groete
Ronald