240 lightforce

Post Reply
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

240 lightforce

Post by johans »

ekt gister by s/o die nuwe 240 lightforce gesien met die HDI bulp in.prys was oor die r5000,is daar van julle wat die lig gebruik of al getoets het?verkoopsman meen hy skyn dubbeld so ver soos jou normale 240
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 240 lightforce

Post by cassie_calvinia »

kan die oues ook so bulp vat?
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 240 lightforce

Post by Geno »

HID ligte kannie dim nie
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 240 lightforce

Post by cassie_calvinia »

Geno wrote:HID ligte kannie dim nie
ok
HOU HOM DAAI DIKTE
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: 240 lightforce

Post by johans »

Ok,jy sien as mens nie vra nie sal jy nie weet nie,die man het my nie dit gese nie.sal nogsteeds wil sien hoe hy lIg,kan seker lekker werk vir net soek
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 240 lightforce

Post by cassie_calvinia »

jou sweep light hoef nie so sterk te wees nie.
tel oe bitter ver op
HOU HOM DAAI DIKTE
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: 240 lightforce

Post by johans »

Dis waar,ek sukkel bietjie met I'd,sien sir taf het n 240 op die scope
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: 240 lightforce

Post by Arno Pienaar »

Johan koop n 240 kopstuk apart en draai hom net op jou 170 se handstuk as jy met hom wil skiet,dit werk nogal heel gaaf.Dit gaan nie oor die tipe handstuk nie, die silver reflector binne die kop speel n belangriker rol dis hy wat die lig van die buld versprei.As ek jou weer sien sal ek jou wys dan kan jy self besluit.

Mooiloop en laat SMTFL se vlekke rol.
Post Reply