458 Kaliber Bende (WM, Lott, Rigby, Express, 460, ens)

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

458 Kaliber Bende (WM, Lott, Rigby, Express, 460, ens)

Post by Beer (Christo) »

Kom sit bietjie name op. As ek so deur die posts lees lyk dit of daar 'n paar moet wees.

1.) Christo (Beer)
Last edited by Beer (Christo) on Thu Jan 16, 2014 10:52 am, edited 2 times in total.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2318
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: 458 Lott bende

Post by JAGTERSREG-JRM »

Christo

1.) Christo (Beer)
2.) Kobus (Jagtersreg Motiverings)- My aansoek is en en bou nog die oudjie maar dit tel seker amper
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 458 Lott bende

Post by Stefan764 »

Wouter Roets
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: 458 Lott bende

Post by Beer (Christo) »

1.) Christo (Beer)
2.) Kobus (Jagtersreg Motiverings)- My aansoek is en en bou nog die oudjie maar dit tel seker amper
3.) Wouter Roets
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 458 Lott bende

Post by DWB »

Gerhardu
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 458 Lott bende

Post by Pappabeer »

1. Christo (Beer)
2. Kobus (Jagtersreg Motiverings)- My aansoek is en en bou nog die oudjie maar dit tel seker amper
3. Wouter Roets
4. Gerhardu
5. Dewald
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: 458 Lott bende

Post by Gerhardu »

Dankie DWB!!!!
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: 458 Lott bende

Post by Beer (Christo) »

Kom manne, ek weet hier moet nog 'n klompie wees
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 458 Lott bende

Post by Wouter Roets »

Christo

Ek weet Johan(Afriventure), ek dink dit is sy forumnaam, het ook een.

Groetnis
Wouter
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: 458 Lott bende

Post by Beer (Christo) »

1. Christo (Beer)
2. Kobus (Jagtersreg Motiverings)- My aansoek is en en bou nog die oudjie maar dit tel seker amper
3. Wouter Roets
4. Gerhardu
5. Dewald
6. Johan (Afriventure)
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 458 Lott bende

Post by Stefan764 »

Skiet met my 450Rigby anyway vinnager as julle al 6 saam hehehe
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: 458 Lott bende

Post by Gerhardu »

Dan Carter is baie vinniger as Bismarck du Plessis.En kyk wat het daar gebeur!!!!!!!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 458 Lott bende

Post by Wouter Roets »

Sully

Die vraag is skiet jy hom akkurater? Pasop dat daar nie dalk ook in een of ander publikasie van jou n fototjie is nie! Borsel liewer jou tande om die plaak los te maak!

Groetnis
Wout
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 458 Lott bende

Post by Stefan764 »

Ok Ok Ok, ek ontmoet julle halfpad....

1. Christo (Beer)
2. Kobus (Jagtersreg Motiverings)- My aansoek is en en bou nog die oudjie maar dit tel seker amper
3. Wouter Roets
4. Gerhardu
5. Dewald
6. Johan (Afriventure)
7. Stefan Fouche (Stefan 764) - Oorspronklik 458Lott wat bietjie warmgemaak is.
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: 458 Lott bende

Post by Beer (Christo) »

Moet ons dalk die groepie na 'n 458 kaliber Bende verander om meer inklusief te wees? Dan kan die WM manne en 450 rigby manne ook saam speel
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 458 Lott bende

Post by Pappabeer »

Stefan764 wrote:Ok Ok Ok, ek ontmoet julle halfpad....

1. Christo (Beer)
2. Kobus (Jagtersreg Motiverings)- My aansoek is en en bou nog die oudjie maar dit tel seker amper
3. Wouter Roets
4. Gerhardu
5. Dewald
6. Johan (Afriventure)
7. Stefan Fouche (Stefan 764) - Oorspronklik 458Lott wat bietjie warmgemaak is, en nou is ek moerse jammer dat ek dit aan my geweer gedoen het.
Ons kan seker 'n plekkie vir hulle maak
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 458 Lott bende

Post by Stefan764 »

Beer (Christo) wrote:Moet ons dalk die groepie na 'n 458 kaliber Bende verander om meer inklusief te wees? Dan kan die WM manne en 450 rigby manne ook saam speel
Nou pra' jy
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: 458 Lott bende

Post by Gerhardu »

En die 460 en Express manne of dalk man as daar is!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 458 Lott bende

Post by Stefan764 »

1. Christo (Beer) - 458 Lott in CZ550
2. Kobus (Jagtersreg Motiverings)- 458 Lott in K98
3. Wouter Roets - 458 Lott in Ruger Magnum
4. Gerhardu - 458 Lott
5. Dewald - 458 Lott
6. Johan (Afriventure) - 458 Lott
7. Stefan Fouche (Stefan 764) - 450 Rigby in CZ550
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: 458 Kaliber Bende (WM, Lott, Rigby, 460)

Post by Beer (Christo) »

Reg manne, ek het dit verander na die 458 kaliber Bende.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: 458 Kaliber Bende (WM, Lott, Rigby, Express, 460, ens)

Post by Gerhardu »

Dankie christo!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 458 Kaliber Bende (WM, Lott, Rigby, Express, 460, ens)

Post by Wouter Roets »

Christo

Kan jy asb my naam afhaal aangesien die groepie nie meer die inteleksieule eksklusiwiteit dra wat die Lott bende verdien nie? ;D

Groetnis
Wout
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: 458 Kaliber Bende (WM, Lott, Rigby, Express, 460, ens)

Post by Beer (Christo) »

Ha ha, Wouter! ++>:

Wat van ons klas die lede van die Bende? :angel:
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 458 Kaliber Bende (WM, Lott, Rigby, Express, 460, ens)

Post by Wouter Roets »

Christo

n Mens klas jou lede by die deur en nie binne die huis nie!

Groetnis
Wout
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 458 Lott bende

Post by Pappabeer »

1. Christo (Beer) - 458 Lott in CZ550
2. Kobus (Jagtersreg Motiverings)- 458 Lott in K98
3. Wouter Roets - 458 Lott in Ruger Magnum
4. Gerhardu - 458 Lott
5. Dewald - 458 Lott Brno ZKK602
6. Johan (Afriventure) - 458 Lott
7. Willem Immelman - 458 Lott CZ550 custom deur Johan Morkel






8. Stefan Fouche (Stefan 764) - 450 Rigby in CZ550
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Post Reply