Wat dink julle van die broadheads?
http://flyingarrowarcheryusa.com/
Toxic Broadheads
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Toxic Broadheads
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Toxic Broadheads
Grootste klomp stront wat ek nog gesien het. Eerstens het jy baie vlerke, wat tuning n nagmerrie maak, en daai klomp,lemme gaan maak dat jou oenetrasie so sleg is, jy sal gelukkig wees as,jy vitels tref. Nee wat, grootste stuk stront, en baie boigjagters se so.
ek soek nog wapens...
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Toxic Broadheads
Gisteraand na die youtube videos gekyk....
Een skoot en jy moet die lemme vervang, die lemme buig oop, jy kan hulle ook nie skerp maak nie.
Nee wat ek bly by my ST en Vikings.
Een skoot en jy moet die lemme vervang, die lemme buig oop, jy kan hulle ook nie skerp maak nie.
Nee wat ek bly by my ST en Vikings.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Toxic Broadheads
Voeels, jakkies en miskien 'n bob maar ek sal nie sommer iets anders
met hulle aanvat nie.
met hulle aanvat nie.
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Toxic Broadheads
Vikings? Nou praat jy my taal Henried
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Toxic Broadheads
Lyk of loodgieters dit kan gebruik om verstopte pype skoon te sny