Naand manne.
Ek is asb dringend opsoek na n 2de handse Roeper vir n billike prys.
Dankie baie!!
Johann
Roeper Dringend gesoek
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Roeper Dringend gesoek
My vrou, maar nie te koop nie.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Roeper Dringend gesoek
gaan kyk onder advertensies,weet nie of hy al verkoop is nie