middag mense
wil graag weet of daar iemand is wat my kan help met inligting oor wetsbepaling in die vrystaat
oor probleemdier jag met honde ?
is daar iemand hier wat honde gebruik , en indien wel hoe suksesvol ?
jag van rooikat en jakkals met honde
- rudolph
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jan 20, 2011 2:09 pm
-
GREYHOUND
Re: jag van rooikat en jakkals met honde
Rudolph
As jy praat van met honde jag, is dit nou spoorhonde,windhonde of gatbrakke? of is dit net met n spesifieke soort. Ek ken mense wat met honde jag in die Vrystaat, maar vertel bietjie meer wat jy wil weet dan kan ek jou beter help.
Greyhound

WINDHONDE , EN BLUE TICKS ,EK HET AL N PAAR KEER UITGEGAAN MET DIE HONDE IN DIE DAG EN
IN DIE NAG , HET MAAR NIE JUIS VEEL SUKSES GEHAD MET JAKKALS EN ROOIKAT NIE.
EK HET OOK NOG NIE REGTIG ERNSTIG IN DIE NAG GEJAG MET DIE HONDE NIE , WANT EK IS NIE
SEKER WAT DIE WETSBEPALINGS DEESDAE IS OMTRENT DIT NIE , KAN JY OF IEMAND ANDERS MY DALK HELP MET DIE SOORT VAN INLIGTING?

- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: jag van rooikat en jakkals met honde
Rudoph
Ek stuur jou 'n PM met my telefoon nommer, dan skakel jy my en ek vertel jou alles wat jy wil weet oor die wetgewing van jag met honde in die Vrystaat.
Dit is bietjie te omslagtig om te tik hier op die forum.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: jag van rooikat en jakkals met honde
caller
Nou sit sommer die jagproklamasie ook op van die vrystaat asb..
groete
Jacques

Shoot straight and tell the truth!