Afrikaanse Weergawe
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Afrikaanse Weergawe
Topic oor die regte terminologie ivm herlaai en herlaai komponente.
Mooi loop
Francois
Mooi loop
Francois
Last edited by Francois Marais on Sun Jan 23, 2011 10:45 pm, edited 1 time in total.
-
Gerard
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: Afrikaanse Weergawe
As 'n boertjie wat die bietjie wat ek weet uit "Ingelse" boeke geleer het "ABC's of reloading", is daar baie van die terme wat baie vreemd is. Ek wardeer dus die tipe post om dit vir ons te verduidelik. Mens is mos nooit te oud om te leer nie.
Wat van die ander "snaakse" terme, een wat ek nou aan kan dink is matrys? Dit is die die's?
Wat van die ander "snaakse" terme, een wat ek nou aan kan dink is matrys? Dit is die die's?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Afrikaanse Weergawe
Hallo Lede
Ons bring net weer hierdie hofie van die regte termonologie onder julle aandag. Ons versoek julle almal asb om so ver as moontlik hierdie regte benamings te gebruik veral waar die gesprekke tegnies van aard raak. Mense hierdie vermaning is geensins daar om n debat te ontketen oor die termonologie nie, maar suiwer vir geriefliksheids doeleindes met besprekings van die aard.
By voorbaat dank
Jaracalbestuur

Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Afrikaanse Weergawe
Sjoe, daai man se doppe blink mooi
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Afrikaanse Weergawe
Hi Mac, jy het n punt daar ja........
Dankie vir die weereense uitwys Wouter. Ek voel ook sterk oor die regte terminologie.
Dankie vir die weereense uitwys Wouter. Ek voel ook sterk oor die regte terminologie.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Afrikaanse Weergawe
Dankie vir verfrissing van die' plasing. Het die foto gestoor vir latere verwysing.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Afrikaanse Weergawe
Dankie! Ek dink die moet in elke geweerwinkel wees, dan hoef ek nie warm te raak vir die verkoopsmanne wat verkeerd is nie!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Afrikaanse Weergawe
Die ding is, sommige Afrikaanse benaminge is vreemd vir die meeste van ons - en skep dus ook verwarring. Die punt / koeël ding is nog te verstane, maar ander name is bloot vreemd... Ek sien ook dat Kassie in sy herlaai artikels moet bontstaan om verwarring met name uit te skakel...
Wat is 'n shellholder, byvoorbeeld - en gaan die meeste van ons die kloutjie by die oor kan bring as jy dit lees?
Wat is 'n shellholder, byvoorbeeld - en gaan die meeste van ons die kloutjie by die oor kan bring as jy dit lees?
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Afrikaanse Weergawe
Dankie weer hiervoor. Ek hou ook van goeie taalgebruik, maar tik soms soos dit in my kop kom. Baie mense ken ongelukkig net die engelse terme, om dan Afrikaanse terme te gebruik maak dat hulle nie verstaan nie.
Taal is ook dinamies en terme raak argaïes (oud).
Taal is ook dinamies en terme raak argaïes (oud).
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 840
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Afrikaanse Weergawe
En as mens puntenerig raak oor terminologie, moet mens dit ook seker kan spel.

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Afrikaanse Weergawe
Hein
Daar is absoluut geen probleem van ons kant af met die gebruik van engelse terme op Jaracal nie. Dit gaan grootliks oor die gebruik van die regte terme ongeag die spreekmeduim. Deur hierdie te bevorder op Jaracal sal ons meskien dit reg kry om selfs vervaardigers van n produk te kry om die regte terme te gebruik.
Groetnis
Wouter

kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Afrikaanse Weergawe
Eina! Brand so klap nou. Soos n boorman se klapWouter Roets wrote:Hein
. Deur hierdie te bevorder op Jaracal sal ons meskien dit reg kry om selfs vervaardigers van n produk te kry om die regte terme te gebruik.
Groetnis
Wouter
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Afrikaanse Weergawe
sommer net vir kennisname.
is meplat 'n Afrikaanse word/term?
Ai ek verlang na oom Gerard en sy sidekick!
is meplat 'n Afrikaanse word/term?
Ai ek verlang na oom Gerard en sy sidekick!
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Afrikaanse Weergawe
Nee, baie beslis!Wouter Roets wrote:Hein
Daar is absoluut geen probleem van ons kant af met die gebruik van engelse terme op Jaracal nie. Dit gaan grootliks oor die gebruik van die regte terme ongeag die spreekmeduim. Deur hierdie te bevorder op Jaracal sal ons meskien dit reg kry om selfs vervaardigers van n produk te kry om die regte terme te gebruik.
Groetnis
Wouter
- Fishaman
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Thu Nov 07, 2013 4:28 pm
Re: Afrikaanse Weergawe
kopskoot wrote:sommer net vir kennisname.
is meplat 'n Afrikaanse word/term?
Ai ek verlang na oom Gerard en sy sidekick!
"Meplat" is die Franse term vir 'n plat oppervlak. Dit kan dan seker in enige taal so gebruik word?
http://www.animatedimages.org/data/media/199/animated-fox-image-0059.gif
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Afrikaanse Weergawe
Jip. Dit is 'n leenwoord uit FransFishaman wrote:kopskoot wrote:sommer net vir kennisname.
is meplat 'n Afrikaanse word/term?
Ai ek verlang na oom Gerard en sy sidekick!
"Meplat" is die Franse term vir 'n plat oppervlak. Dit kan dan seker in enige taal so gebruik word?
-
GuyB
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Mon Apr 01, 2024 8:56 pm
Re: Afrikaanse Weergawe
En hier verwag die nuweling vertaalings. Die Engelse Woord met die Afrikanse woord langsaan. 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Afrikaanse Weergawe
Guy, we can spokes the English tale. Feel free to post in your mother tongue. It will avoid confusion for all parties.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2149
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Afrikaanse Weergawe
Tripod Guy praat Afrikaans net soos ek en jy.
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Afrikaanse Weergawe
Tripod skryf goeie suiwer engels, laat hom begaan…
Goed om te weet hy is ‘n afrikaanse weergawe van Guy. Nou kan ons maar weer die taal meng!!!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Afrikaanse Terminologie
Ek vermoed jy gaan ook nie kan nie, hier is so bietjie agtergrond geskiedenis, dit is afgeskryf.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Afrikaanse Weergawe
Ek praat van n voetstukkie.Hein M. wrote: Tue Jun 02, 2015 9:03 am
Wat is 'n shellholder, byvoorbeeld - en gaan die meeste van ons die kloutjie by die oor kan bring as jy dit lees?![]()
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Afrikaanse Weergawe
Google maak 'n direkte vertaling na dophouer
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br