Middag se
Ek is opsoek na n bull bar vir my Isuzu 280 4x4. Dit is n 1998 model. As iemand weet van een laat weet my asb!
Groete
Blackie
bull bar gesoek vir isuzu
- Wolram
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Jul 16, 2015 9:31 pm
Re: bull bar gesoek vir isuzu
Dis bietjie laat maar ek 'n ordentlikke versapper vir jou.