Hulp met haelgeweer part
Posted: Fri Feb 14, 2014 8:46 pm
Naand sê
Ek het so ruk gelede my ou Harrington & Richardson Topper M48 se "forestock" afgehaal om aan hom te werk aangesien hy los begin raak het. Volgens my het ek hom bo-op my kluis gesit... maar hoe ookal... ek dink hy is nou baie veilig gebere waar niemand hom kan kry nie (nie eers ek nie). Dit gaan my seker nie baat om een te laat maak nie want dit sal seker baie meer kos as wat die geweer werd is. Enige raad?