hallo ooms
ek was bitjie besig vir n ruk
skool sport eksamens meisies ens hahahaha
het nou die dag die boomslang by ons voordeur geskiet met die 357magnum en snakeshot
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/IMG_00000608_zps418a5a2c.jpg
daar was n voeltjie in sy maag
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/IMG_00000607_zps51460a7e.jpg
die een voeltjie het uit die nes geval in die boom by ons voordeur en toe tel ek hom op en sit hom trug
ek het nie geweet die slang is in die nes nie en toe ek my hand uithaal toe val voeltjie weer uit maar is toe klaar gepik toe kom die ou uit
my ma het kwaai gehuil want sy het gese ek moet hom trugsit en toe dink sy die slang kon my gepik het
groete
Blouvalkie
boomslang geklop
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
boomslang geklop
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: boomslang geklop
Oom Bool soek jou telefoon nommer maat. hahahhaha. Mooi gemaak Valkie
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: boomslang geklop
Baie mooi gemaak seun.
nogal met die 357, dit wil gedoen wees.
nogal met die 357, dit wil gedoen wees.
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: boomslang geklop
flash ja dit was met snakeshot wat ons laai in 38 special doppies maak mooi met so slang ons sit no 7 hael in daai blou kapsuletjies en laai hulle so 3gr mp200
slang verloor elke keer
slang verloor elke keer
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: boomslang geklop
Pitsmit,
Laai jy jou eie snake shot? Indien wel koop jy die blou doppie en waar asb?
Ek soek 9mm snake shot maar kan nerens kry nie, 2 jaar al wat ek soek...
JP
Laai jy jou eie snake shot? Indien wel koop jy die blou doppie en waar asb?
Ek soek 9mm snake shot maar kan nerens kry nie, 2 jaar al wat ek soek...
JP
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: boomslang geklop
jps
ja ek laai self was gelukkig om nog 2 bokisies van daai blou kapsuletjies op te spoor speer het hulle gemaak
is heel vd mark af hy gaan breek ook as jy hom voer in die 9mm
nog nooit vir 9mm gesien nie mens sal eie plan moet maak daar
dalk moet jy by wanted opsit miskien kan iemand ons se waar om weer te kry
ja ek laai self was gelukkig om nog 2 bokisies van daai blou kapsuletjies op te spoor speer het hulle gemaak
is heel vd mark af hy gaan breek ook as jy hom voer in die 9mm
nog nooit vir 9mm gesien nie mens sal eie plan moet maak daar
dalk moet jy by wanted opsit miskien kan iemand ons se waar om weer te kry
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: boomslang geklop
het julle al rys probeer ek weet van ouens wat hulle snake shot met rys maak
skiet die slang mooi maar breek nie die teels nie
skiet die slang mooi maar breek nie die teels nie
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: boomslang geklop
Goeie werk Valkie, uitstekende skoot
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
