Hulp met Kalibrering van Quicload
-
- Newbie
- Posts: 37
- Joined: Tue Jan 29, 2013 7:16 pm
- Location: Kathu Noord Kaap
Hulp met Kalibrering van Quicload
My Geweer se gegewens is as volg: Musgrave Lyt. RSA Vrystaat model .270 Win. Looplengte vanaf gespande slot tot kroon 655mm of 25.78 duim. Grein H2O = 70.9, Winchester doppe(Ek doen net neksize as ek herlaai). Federal 215 Magnum primers. SOMCHEM S365 Kruit LOT 071 of dan 71
Ek het 2 toetse gaan doen na OBT en Quickload geraadpleeg is. 140 Gr Hornady SST Punt(rooi plastiek/polymer tip)en Nosler Ballistic Tip 140 Grein (Geel Polymer Tip)
Op 140 SST HORN Punte stel QL voor TPL 84.35, Lading 53.1 Gr, Slaan node 1.318ms Barrel Time teen 2921 fps.
Chrony lees 3017, 3011, 3018, 3040 en 3023 vyf skote Maar Gemiddeld 100,5 fps viniger as wat QL voorspel. Groep 55 mm/100m.
Nosler 140 grein Ballistic Tip: Quikload 53.2 gr S365, TPL 84.1 mm teen 2933Fps, slaan node 1.318 OBT. Chrony lees 3043, 3014, 3014, 3005, 2998 Fps vir vyf skote maar gemiddeld 82 Fps vinniger as wat QL voorspel. Groep grootte = 40 mm op 100 meter.
Kan iemnd asseblief help met hoe en war kalibrering gedoen moet word. Ek gebruik Quickload v 3.8.
Kan iemand asseblief dalk 'n lading voorstel wat ek kan gaan toets.
Groete Hans Britz

.270 Win Musgrave RSA Lyttleton Vrystaat model
308 Win Howa Varminter 24' fluted Boyds Palm swell
CZ .22 LR Model I
357 Magnum Taurus 7 skoot

- BRNO (Pierre)
- Hero Member
- Posts: 4032
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
- Location: Moreleta Park; Pta
Re: Hulp met Kalibrering van Quicload
Naandse, en welkom hier.Eendegeweer wrote:My Geweer se gegewens is as volg: Musgrave Lyt. RSA Vrystaat model .270 Win. Looplengte vanaf gespande slot tot kroon 655mm of 25.78 duim. Grein H2O = 70.9, Winchester doppe(Ek doen net neksize as ek herlaai). Federal 215 Magnum primers. SOMCHEM S365 Kruit LOT 071 of dan 71
Ek het 2 toetse gaan doen na OBT en Quickload geraadpleeg is. 140 Gr Hornady SST Punt(rooi plastiek/polymer tip)en Nosler Ballistic Tip 140 Grein (Geel Polymer Tip)
Op 140 SST HORN Punte stel QL voor TPL 84.35, Lading 53.1 Gr, Slaan node 1.318ms Barrel Time teen 2921 fps.
Chrony lees 3017, 3011, 3018, 3040 en 3023 vyf skote Maar Gemiddeld 100,5 fps viniger as wat QL voorspel. Groep 55 mm/100m.
Nosler 140 grein Ballistic Tip: Quikload 53.2 gr S365, TPL 84.1 mm teen 2933Fps, slaan node 1.318 OBT. Chrony lees 3043, 3014, 3014, 3005, 2998 Fps vir vyf skote maar gemiddeld 82 Fps vinniger as wat QL voorspel. Groep grootte = 40 mm op 100 meter.
Kan iemnd asseblief help met hoe en war kalibrering gedoen moet word. Ek gebruik Quickload v 3.8.
Kan iemand asseblief dalk 'n lading voorstel wat ek kan gaan toets.
Groete Hans Britz
Ongelukkig is QL maklik, en ook nie so maklik nie. Die kalibrering van QL is in absolute detail bespreek onder die herlaai afdeling, sowel as waar die hele teorie vandaan kom. Gaan lees gerus daar, en dan indien jy nog vrae het, vra gerus, ons moderators, en ander QL gebruikers help graag.
Veiligheid eerste manne!
- pam
- Full Member
- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
- Location: Bloemfontein
Re: Hulp met Kalibrering van Quicload
ek is nie n Ql boffen nie maar maak net seker dat die data wat QL op sy poeier afdeling wys wel ooreenstem met die nuwe ghemo termiese inligting. vermoed dit sal reg wees met 3.8. maar maak maar seker. Dan die primers word nie in QL ingelees nie soo kan dalk daar le. Gaan kyk onder die herlaai topic op did forum die kalibrasie en al daai goeters word baie netjies duer die ghoeroes daar bespreek. En copy en paste die vragie daar jy het onder n verkeerde topic gepost.Die regte manne sal dit eerder daar raaklees. Ek sal jou goeters inlees hier by my en kyk wat ek kry op QL.
Laastens welkom op die forum. Jy gan lekke pelle maak baie leer en hopelik ons n paar dinge leer.

Ek het n 6MM musgrave en ek kan verkeerd wees mar my ondervinding musgrave+s361ofs365+ MAGNUM primers = Spoed verhoging van tussen 100 en 200 voet per sekonde

As jy praat van n gespande slot beteken dit OOP? of oorgehaal en weer toe gemaak. Die looplengte lyk verdag? maar weereens nie n kenner nie ek leer ook maar soos ek aangaan en wonner as daai slot TOE is of daai looplengte nie eintlik 24 duim is nie?
- cassie_calvinia
- Hero Member
- Posts: 4368
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Location: Calvinia
Re: Hulp met Kalibrering van Quicload
looplente is reg.
soos pierre se, QL is maklik. ek het myne leer gebruik deur net op die forum op te lees.
onthou, pas QL aan om by jou te werk.

HOU HOM DAAI DIKTE
- pam
- Full Member
- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
- Location: Bloemfontein
Re: Hulp met Kalibrering van Quicload
ok vir wat dit werd is im my beskeie en ek leer nog beste raaiskoot.!! MY QL gee dieselfde as wat jy kry soo ek dink dit is die magnum primers wat daai oemf bysit. Ja jy kan dit kalibreer soos bo vermeld om te gaan oplees mar my voorstel prime met normal large rifle primers en nie magnums nie.
Ok ek het genoeg gebabbel nou kan die slim manne asb help
ps . looplengte verandering op QL het nie soo groot spoedverskil by my gewys nie op of af van jou aanduiding nie

ARMOUR!!! Because the police also needs to call someone
- cassie_calvinia
- Hero Member
- Posts: 4368
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Location: Calvinia
Re: Hulp met Kalibrering van Quicload
dit maak 'n moerse verskil as jy op jou node wil wees.ps . looplengte verandering op QL het nie soo groot spoedverskil by my gewys nie op of af van jou aanduiding nie
anders wat help dit jy gebruik QL om jou OBT te kry?
dit het ook niks met jou primers te doen nie.
jy moet die BRF aanpas om QL te kalibreer.
primers het wel 'n groot invloed op jou BRF.
meet jou spoed
varander jou BRF om op QL se spoed te kom.
meet weer spoed, en as jy reg gewerk het, sal jou spoed nou presies ooreenstem met QL.
pas nou jou lading aan om op jou node te kom.
nou gaan speel jy met jou col. as jy minder as 1mm, hou maar jou lading dieselfde.
as jy groter verander, maak 'n klein aanpassing, om weer op jou OBT node te kom.
HOU HOM DAAI DIKTE
- pam
- Full Member
- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
- Location: Bloemfontein
Re: Hulp met Kalibrering van Quicload
danki cassie stem saam. net looplengte van die 25 iets verander na 26. klein klein verskil gesien in spoed maar node was bietjie hoor dood regcassie_calvinia wrote:dit maak 'n moerse verskil as jy op jou node wil wees.ps . looplengte verandering op QL het nie soo groot spoedverskil by my gewys nie op of af van jou aanduiding nie
anders wat help dit jy gebruik QL om jou OBT te kry?
dit het ook niks met jou primers te doen nie.
jy moet die BRF aanpas om QL te kalibreer.
primers het wel 'n groot invloed op jou BRF.
meet jou spoed
varander jou BRF om op QL se spoed te kom.
meet weer spoed, en as jy reg gewerk het, sal jou spoed nou presies ooreenstem met QL.
pas nou jou lading aan om op jou node te kom.
nou gaan speel jy met jou col. as jy minder as 1mm, hou maar jou lading dieselfde.
as jy groter verander, maak 'n klein aanpassing, om weer op jou OBT node te kom.

-
- Newbie
- Posts: 37
- Joined: Tue Jan 29, 2013 7:16 pm
- Location: Kathu Noord Kaap
Re: Hulp met Kalibrering van Quicload
Brno, Pam En Cassie,
Dankie vir julle raad en moeite ek waardeer opreg, Ek gaan nou daar by die herlaai afdeling lees.
Groete