Al die slim jakkals manne help.
Kan ek n 11.1 volt 3sel Li-Po battery in die Foxpro gebruik inplaas van die 8 batterye wat daar inkom.
Foxpro
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Foxpro
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Foxpro
Gestel jy gebruik 8 x 1.2 volt herlaaibare batterye. Dan is die totale spanning 9.6 volt
8 x 1.5 volt is 12 volt.
Dus kan jy of 'n klein 12 volt loodsuur gel battery of die lithium 3 x 3.7 = 11.1 volt gebruik sonder enige probleem.
Gebruik die Lithium of die loodsuur batterye, daar is deesdae niks beter nie.
Groete
Johan Smit