Hoe is die vir 'n boog skoot?
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Hoe is die vir 'n boog skoot?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Hoe is die vir 'n boog skoot?
Ek dink dit was baie nice!
13 sekondes toe val hy, wat meer wil jy hê...
13 sekondes toe val hy, wat meer wil jy hê...
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Hoe is die vir 'n boog skoot?
Ek hou van die idee dat ek nie die bok hoef te gaan soek nie
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Hoe is die vir 'n boog skoot?
Dis daai slag en uitdra wat my probleem is... 
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Hoe is die vir 'n boog skoot?
Daai is ek nie bang voor nie, ek sal jou kom help met slag en dra as jy sal soek?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Hoe is die vir 'n boog skoot?
'n Vriend van my het so week terug 'n Red Stag in Argentinia geskiet...
Hy sê baie harde werk, maar heng dit lyk ongelooflik.
Hy sê baie harde werk, maar heng dit lyk ongelooflik.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Hoe is die vir 'n boog skoot?
Ek kan myself indink hoe lekker dit kan wees, daai gedeelte van die wereld is mooi, op die fotos wat ek gesien het.
Wat is jou vriend se naam?
Wat is jou vriend se naam?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Hoe is die vir 'n boog skoot?
Johan Grobler, gejag in Argentina, Lago Fontana, Patagonia.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Hoe is die vir 'n boog skoot?
Lekker, Jy het nie dalk so 'n foto of twee nie?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Hoe is die vir 'n boog skoot?
Ek stuur vir jou.FCLoretz wrote:Lekker, Jy het nie dalk so 'n foto of twee nie?
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Hoe is die vir 'n boog skoot?
Dankie Henrie
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Allieman
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Tue May 29, 2012 7:22 pm
Re: Hoe is die vir 'n boog skoot?
Blikkies dit is mooi,as al n man se pyle net so kan loop en so mooi afspeel.
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Hoe is die vir 'n boog skoot?
Jinne nice skoot... so bietji braaf met 'n boog so van vooraf 
Het die slagaar getref... as mens kyk hoe loop daai bloed uit!!
Awesome!!
Het die slagaar getref... as mens kyk hoe loop daai bloed uit!!
Awesome!!
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#