falke
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
falke
Hi wil graag weet wat kan ek gebruik om my piston op my pellet geweer reg te maak die rubber wat die lugdruk veroorsaak is gaar...Op my bsa het ek net n ander leer vel gesny,maar die een het n duk rubber watse rubber kan ek gebruik.Wat sal julle aan beveel.Dankie
