Swartklip Primers

Post Reply
obasch
Hero Member
Hero Member
Posts: 727
Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am

Swartklip Primers

Post by obasch »

Ek het onlangs 'n klompie Swartklip ammo geskiet in 'n semi-outo en gevind dat van die primers uitval, vermoedelik omdat die papier dop effens verdroog het. Sal ek die res van die ammo se primers kan verseel/vasplak met naellak? Of is iets anders beter?
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Swartklip Primers

Post by blaser »

ja naellak werk goed
Post Reply