Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire
-
Bauermn
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sun Apr 06, 2014 11:36 am
Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire
Manne help tog asseblieftog, Hoe kry ek plaaslike klanke(waar en watter) beveel julle aan en hoe sit ek hulle oor op my self ingevoerde FoxPro? Ek is nie so slim met die nekenaars nie, so verduidelik asseblief.
My eerste FoxPro het klaar Suid Afrikaanse klanke opgehad.
Baie dankie by voorbaat
My eerste FoxPro het klaar Suid Afrikaanse klanke opgehad.
Baie dankie by voorbaat
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire
sit die usb kabel in rekenaar.
dan maak hy vanself oop. dieselfde as 'n memory stick.
dan kan jy daar sommer copy en paste.
maak net seker van jou nommers.
000 xxx
001 xxx
002 xxx
baie maklik
dan maak hy vanself oop. dieselfde as 'n memory stick.
dan kan jy daar sommer copy en paste.
maak net seker van jou nommers.
000 xxx
001 xxx
002 xxx
baie maklik
HOU HOM DAAI DIKTE
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire
Eish cassie...my kabel wilnie so werk nie...ek moet nogsteeds my memory card werk op my laptop..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Bauermn
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sun Apr 06, 2014 11:36 am
Re: Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire
Kan ek van die jakkals klanke cds koop en aflaai op my rekenaar en oorsit FoxPro toe?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire
Yip,, save hulle as files op jou pc, copy dan na Foxy
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire
cobus
myne werk so.
anders, sit net jou memory cerd in 'n card reader,
myne werk so.
anders, sit net jou memory cerd in 'n card reader,
HOU HOM DAAI DIKTE
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire
Yip, dis maar wat ek doencassie_calvinia wrote:cobus
myne werk so.
anders, sit net jou memory cerd in 'n card reader,
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire
Watse foxy was jou eerste een, jy kan heel moontlik daai micro sd card met die klanke uithaal en hom dan net aanpas en weer op jou wildfire gebruik. Waar in die land is jy maatBauermn wrote:My eerste FoxPro het klaar Suid Afrikaanse klanke opgehad.
-
Bauermn
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sun Apr 06, 2014 11:36 am
Re: Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire
Hi my eerste FoxPro was 'n Spitfire met klaar afrika klanke, ek het hom verkoop. En nou is ek spuit daaroor. Ek woon naby Worcester.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire
Hier is hoe om dit te doen: http://www.gofoxpro.com/site/resources/ ... ing-sounds
Goed, beter, 6millimeter!