Page 1 of 1

Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire

Posted: Sun Apr 06, 2014 12:04 pm
by Bauermn
Manne help tog asseblieftog, Hoe kry ek plaaslike klanke(waar en watter) beveel julle aan en hoe sit ek hulle oor op my self ingevoerde FoxPro? Ek is nie so slim met die nekenaars nie, so verduidelik asseblief.

My eerste FoxPro het klaar Suid Afrikaanse klanke opgehad.

Baie dankie by voorbaat

Re: Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire

Posted: Sun Apr 06, 2014 2:38 pm
by cassie_calvinia
sit die usb kabel in rekenaar.
dan maak hy vanself oop. dieselfde as 'n memory stick.
dan kan jy daar sommer copy en paste.
maak net seker van jou nommers.
000 xxx
001 xxx
002 xxx
baie maklik

Re: Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire

Posted: Sun Apr 06, 2014 3:25 pm
by Cobus(Cobb)
Eish cassie...my kabel wilnie so werk nie...ek moet nogsteeds my memory card werk op my laptop..

Re: Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire

Posted: Sun Apr 06, 2014 4:41 pm
by Bauermn
Kan ek van die jakkals klanke cds koop en aflaai op my rekenaar en oorsit FoxPro toe?

Re: Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire

Posted: Sun Apr 06, 2014 4:56 pm
by Cobus(Cobb)
Yip,, save hulle as files op jou pc, copy dan na Foxy

Re: Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire

Posted: Sun Apr 06, 2014 5:08 pm
by cassie_calvinia
cobus
myne werk so.
anders, sit net jou memory cerd in 'n card reader,

Re: Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire

Posted: Sun Apr 06, 2014 5:09 pm
by Cobus(Cobb)
cassie_calvinia wrote:cobus
myne werk so.
anders, sit net jou memory cerd in 'n card reader,
Yip, dis maar wat ek doen

Re: Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire

Posted: Sun Apr 06, 2014 8:53 pm
by theedge
Bauermn wrote:My eerste FoxPro het klaar Suid Afrikaanse klanke opgehad.
Watse foxy was jou eerste een, jy kan heel moontlik daai micro sd card met die klanke uithaal en hom dan net aanpas en weer op jou wildfire gebruik. Waar in die land is jy maat

Re: Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire

Posted: Mon Apr 07, 2014 9:03 pm
by Bauermn
Hi my eerste FoxPro was 'n Spitfire met klaar afrika klanke, ek het hom verkoop. En nou is ek spuit daaroor. Ek woon naby Worcester.

Re: Hoe sit ek plaaslike klanke op Amerikanse Foxpro Wldfire

Posted: Tue Apr 08, 2014 7:53 am
by Geno