GLADSTONE HUNTING SAFARIES OTAVI

Post Reply
GJacobs64
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Fri Dec 24, 2010 9:34 am

GLADSTONE HUNTING SAFARIES OTAVI

Post by GJacobs64 »

Troefee en biltongjagters welkom.Plaas 15000 ha wildwerend met 12 spesies.2 by 4 bed ten volle toegerus met selfsorg kombuis.
Wild beskikbaar;
eland ,kudu,gemsbok,waterbok,hartebees,blesbok,impala,zebra,
blou en swartwildebees
Enige navrae kontak my gerus op email , gladstone@iway.na

Groete
Gys Jacobs
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: GLADSTONE HUNTING SAFARIES OTAVI

Post by BLOK »

HIER KOM EN GAAN ONS ALWEER
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3950
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: GLADSTONE HUNTING SAFARIES OTAVI

Post by tau »

Thx Pieter Vorster vir die info. Manne ek gaan loop stap in hulle veld en my roer saamvat, just in case.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply