Op soek na Air Arms S410 of soortgelyk
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Op soek na Air Arms S410 of soortgelyk
Ek is op soek na 'n tweedehandse Air arms S400/410 of soortgelyke windbuks. Is hier dalk iemand wat een het wat hulle wil verkoop?
Wat sal deesdae 'n billike prys vir bogenoemde wees?
Is daar dalk enige iets soorgelyk beskikbaar in ander fabrikate wat ek ook kan oorweeg? Die geweer moet 'n silencer op hê en sal hoofsaaklik gebruik word om te oefen vir veldskiet.
Fred

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Op soek na Air Arms S410 of soortgelyk
In daai klas is daar nie retgig iets wat kan kompeteer met die s400 nie.Dit is regtig n fantastiese geweer
So paar maande terug was daar baie op die tweedehandse mark maar hul nuwe pryse het nou so gespring die ouens verkoop nie sommer nie
Vir n nuwe geweer kan jy by S&O hoor of by http://airgunwarehouse.co.za/
Jy kan ook hier gaan probeer vir n tweedehandse een www.airrifle.co.za

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: Op soek na Air Arms S410 of soortgelyk
Dankie Capt Obl. , dit lyk my airifle.co.za is die regte plek om vir so iets te gaan soek.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Op soek na Air Arms S410 of soortgelyk
fredd wrote:Dankie Capt Obl. , dit lyk my airifle.co.za is die regte plek om vir so iets te gaan soek.
Fred ja daar is baie ouens wat die S400/S410 daar het en dit is die beste plek om te soek.Die manne daar sal jou ook nie vir n rol met n verkoop nie.
Ek het so vinnig gekyk en daar is/was n paar te koop
http://www.airrifle.co.za/threads/36656-S400-carbine
rifle in good condition with sling studs serviced by Herman
copy leupold scope 3.5-10x40 not great
30mm mounts
AA silencer
rifle case
R9500 not neg
excl postage
http://www.airrifle.co.za/threads/36674 ... ling-Scope
For Sale Brand New Air Arms S400 Classic FT Air Rifle with
Nikko Sterling 6-24x44 Nighteater Scope,
Buffalo Rifle Bag,
Air Arms Diabolo Field Air pellets 8.4 grains x2 and H&N Finale Match Air pellets x1,
4500psi / 300 Bar Faber Scuba cylinder (10lt) with current certificates (Visual and Hydro)
and Air Arms S400 filling station ...
Unwanted gift - all for R14,599 or nearest cash offer
Everything was initially purchased from AIRGUN WAREHOUSE incl scuba cylinder
Those interested Please contact me by email frederickbssn@gmail.com or cellphone 081-439-1060
I reside in Ruimsig, Roodepoort
http://www.airrifle.co.za/threads/36502 ... L-XTRA-FAC
Air Arms S400 SL XTRA FAC for sale
0.177(4.5mm)
Side lever
Shrouded barrel
Air Arms silencer
Easily adjustable power setting
Reason for selling: Phillip lost the tip of his finger and can't get the loading of the pellet right, bought him a S410.
R8500 (courier for buyers account)
http://www.airrifle.co.za/threads/36655-S400-Classic
Brand new never fired 4.5mm
R10000 not neg
excl postage
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Op soek na Air Arms S410 of soortgelyk
en 2 bargains of note.Die HW100 is n perd van n ander kleur
http://www.airrifle.co.za/threads/36690 ... ith-extras
http://www.airrifle.co.za/threads/36671 ... -HW100-5mm
http://www.airrifle.co.za/threads/36690 ... ith-extras
http://www.airrifle.co.za/threads/36671 ... -HW100-5mm
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: Op soek na Air Arms S410 of soortgelyk
Ja ek sien die goed is nie goedkoop nie! Amper dieselfde prys as n nuwe Howa geweer. En dan nog al die ekstras wat moet bykom (mounts,silencer, filling station, pomp/scuba bottel ens..)
Ek sal maar so bietjie op die uitkyk wees vir 'n tweedehandse een.
Is daar dalk enige iets wat bietjie goedkoper is wat mens ook kan oorweeg? Ek onthou so ruk terug het safari 'n special gehad op n Hatsan at40-10 met sak,scope en pomp en alles nuut vir so R7000
Ek het net te min kennis oor die goed. Sal maar eers so paar reviews moet gaan lees.
Ek sal maar so bietjie op die uitkyk wees vir 'n tweedehandse een.
Is daar dalk enige iets wat bietjie goedkoper is wat mens ook kan oorweeg? Ek onthou so ruk terug het safari 'n special gehad op n Hatsan at40-10 met sak,scope en pomp en alles nuut vir so R7000
Ek het net te min kennis oor die goed. Sal maar eers so paar reviews moet gaan lees.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Op soek na Air Arms S410 of soortgelyk
Fred ja jy kan kyk na die At10 maar jy sal aan hom moet laat werk.Hy skiet heel te vinnig en jy gaan net sit en skiet soos n haalgeweer.Dit is nie n groot storie nie en ek kan jy n nr of 2 gee van ouens wat weet wat hul doen.Jy kan ook kyk na die evanix reeks, ook goeie skiet goed maar kort ook klyn bq werk om hul net lekker "sharp shooters" te maak.Daar is ook BAM's wat n ou kan koop.Kom van China en is n baie goeie copy van die ouer Daystate gewere, kort ook net bq werk aan hulle.
n Heel ander pad is om n springer te kry soos die HW97, TX200.Die goed is vreeslik akuraat en die springer hou n man se skiet vinger lekker skerp.
Met n springer het jy ook nie cylinders en al daai goed nodig nie.As Daar bq aan hul gewerk is kan hul ook baie baie stil gemaak word.
Hier is n HW 97 wat ek so ruk terug gehad het en ek is tot vandag to nog jammer ek het hom verkoop.
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/HW%2097KL/30042011174.jpg
Ek dink die was n 5skoot groep op 35m
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/HW%2097KL/28072011210.jpg
n Heel ander pad is om n springer te kry soos die HW97, TX200.Die goed is vreeslik akuraat en die springer hou n man se skiet vinger lekker skerp.
Met n springer het jy ook nie cylinders en al daai goed nodig nie.As Daar bq aan hul gewerk is kan hul ook baie baie stil gemaak word.
Hier is n HW 97 wat ek so ruk terug gehad het en ek is tot vandag to nog jammer ek het hom verkoop.
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/HW%2097KL/30042011174.jpg
Ek dink die was n 5skoot groep op 35m
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/HW%2097KL/28072011210.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: Op soek na Air Arms S410 of soortgelyk
Ja daai is 'n bitter mooi groeppering!
Ek sal so bietjie gaan oplees oor die ander name wat jy hier genoem het. 'n Springer kan seker ook werk as mens van daai ekstras kan uitskakel en hy steeds stil gemaak kan word. Ek sou egter daarvan gehou het as ek 5 skote na mekaar kon skiet sonder om my wang van die kolf af te haal maar dit maak nie so erg saak nie.
Dit sal seker ook help om ook self eers met 'n paar te gaan skiet en dan te besluit.

- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Op soek na Air Arms S410 of soortgelyk
Kyk ook gerus na die Walther LGV. Baie goeie gewere vir die geld wat jy betaal.Capt. Oblivious wrote:
n Heel ander pad is om n springer te kry soos die HW97, TX200.Die goed is vreeslik akuraat en die springer hou n man se skiet vinger lekker skerp.
Met n springer het jy ook nie cylinders en al daai goed nodig nie.As Daar bq aan hul gewerk is kan hul ook baie baie stil gemaak word.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Op soek na Air Arms S410 of soortgelyk
Ja fredd n PCP is maar net n lekker speel ding veral as jy bq wil verrrr skiet
Kyk hier ook. http://www.airgunshop.co.za/ Die man sal jou ook kan help met enige vra.Sy diens is baie goed en jy kan maar by hom ook koop.
Hiers n lekker speelding wat ek gehad het.Daystate MK4 in 5.5mm
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Daystate%20100m/DSC_0357.jpg
5 skote op 42m
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Daystate%20100m/14122011324.jpg
5 skote op 100m
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Daystate%20100m/DSC_0401.jpg
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Daystate%20100m/DSC_0397.jpg
Kyk hier ook. http://www.airgunshop.co.za/ Die man sal jou ook kan help met enige vra.Sy diens is baie goed en jy kan maar by hom ook koop.
Hiers n lekker speelding wat ek gehad het.Daystate MK4 in 5.5mm
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Daystate%20100m/DSC_0357.jpg
5 skote op 42m
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Daystate%20100m/14122011324.jpg
5 skote op 100m
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Daystate%20100m/DSC_0401.jpg
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Daystate%20100m/DSC_0397.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Op soek na Air Arms S410 of soortgelyk
Fredd gaan maak n draai hier http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=136&t=31122 en kyk wat die manne doen op so dag.
Nick verstaan n PCP en hy sal jou kan help met alles wat jy wil weet.Hy sal jou ook baie kan vertel oor die Airforce reeks van PCP gewere
Nick verstaan n PCP en hy sal jou kan help met alles wat jy wil weet.Hy sal jou ook baie kan vertel oor die Airforce reeks van PCP gewere
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: Op soek na Air Arms S410 of soortgelyk
Ja ek sal beslis daar 'n draai gaan maak.
Ek sien daar het sopas nog 'n AA S410 bygekom op daai website. Sal vanaand na hom gaan kyk.
Is daar enige iets spesifiek wat 'n mens na moet kyk as jy 'n tweedehandse een koop? Hoe weet jy of hy nog in 'n goeie kondisie is?
Ek sien daar het sopas nog 'n AA S410 bygekom op daai website. Sal vanaand na hom gaan kyk.
Is daar enige iets spesifiek wat 'n mens na moet kyk as jy 'n tweedehandse een koop? Hoe weet jy of hy nog in 'n goeie kondisie is?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Op soek na Air Arms S410 of soortgelyk
fredd wrote:Ja ek sal beslis daar 'n draai gaan maak.
Ek sien daar het sopas nog 'n AA S410 bygekom op daai website. Sal vanaand na hom gaan kyk.
Is daar enige iets spesifiek wat 'n mens na moet kyk as jy 'n tweedehandse een koop? Hoe weet jy of hy nog in 'n goeie kondisie is?
Nee wat jy sal vinnig kan sien of hy goed op gepas is.Hul het nie regtig snaakse goed wat kan "breek"nie.
Kyk na die loading port of hy mooi toe maak en na die kroon van die loop.Enige iets wat met hul fout gaan kan mens vinnig laat reg maak maar daai een wat jy van praat lyk baie baie goed en die prys is ook baie mooi veral dat dit die S410 met die magasyn ook is.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: Op soek na Air Arms S410 of soortgelyk
En dan verkoop die man nog 'n Swarovski 3-12x50 LRS laser range finder teleskoop ook vir R9500 
-
Vlooi1996
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Dec 23, 2013 2:55 pm
Re: Op soek na Air Arms S410 of soortgelyk
Hallo Fredd.fredd wrote:Ek is op soek na 'n tweedehandse Air arms S400/410 of soortgelyke windbuks. Is hier dalk iemand wat een het wat hulle wil verkoop?
Wat sal deesdae 'n billike prys vir bogenoemde wees?
Is daar dalk enige iets soorgelyk beskikbaar in ander fabrikate wat ek ook kan oorweeg? Die geweer moet 'n silencer op hê en sal hoofsaaklik gebruik word om te oefen vir veldskiet.
Fred
Het jy al 'n geweer gekry?
Ek wil my Air Arms MPR s400 verkoop met extras. Kontak my gerus.
0824534750
[glow]HUNTiNG....... If not, why not?[/glow]
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3645
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Op soek na Air Arms S410 of soortgelyk
Vlooi, ek is op soek na MPR vir my seun vir hoerskool skyfskiet. Het die een wat jy verkoop target sights op? Indien wel sal ek belang stel as Fredd al regekom het.
Groete
JP
Groete
JP
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: Op soek na Air Arms S410 of soortgelyk
JP kyk maar gerus.
Ek dink die een is dalk bietjie hoër geprys as waarna ek op soek is.