Rotweill Kruite

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
belinda1966
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am

Rotweill Kruite

Post by belinda1966 »

Middag ouens,

Ek is in besit van Rotweill kruite:R902,R903,R904 en R905.Kan n mens begin ladings bepaal mbv die QL?

Baie dankkie
Philip
Schalk.vdB
Full Member
Full Member
Posts: 145
Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm

Re: Rotweill Kruite

Post by Schalk.vdB »

Hi Belinda

Rotweill kruite kan vergelyk word met Somchem se kruite.
R902 kan vergelyk word met S335
R903 amper dieselfde as S355
R907 kan vergelyk word met S341
R904 kan vergelyk word met S365
R905 amper dieselfde as S385
Gaan kyk by GS Custom se webpage daar vergelyk hulle die verskillende make kruit met mekaar. Of hy op Quickload is sal ek moet gaan kyk maar ek glo jy kan ladings uitwerk as hy daar verskyn.
SR = M
Solid rest is equal to meat
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Rotweill Kruite

Post by tripodmvr »

Rotweill dryfmiddels kom wel in QL voor en ladings kan dus maklik bereken word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
belinda1966
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am

Re: Rotweill Kruite

Post by belinda1966 »

Baie dankie,

Waar kan ek so program koop?Seker maar S&O of hoe?

Groete
Philip
belinda1966
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am

Re: Rotweill Kruite

Post by belinda1966 »

243RSA wrote:Hi Belinda

Rotweill kruite kan vergelyk word met Somchem se kruite.
R902 kan vergelyk word met S335
R903 amper dieselfde as S355
R907 kan vergelyk word met S341
R904 kan vergelyk word met S365
R905 amper dieselfde as S385
Gaan kyk by GS Custom se webpage daar vergelyk hulle die verskillende make kruit met mekaar. Of hy op Quickload is sal ek moet gaan kyk maar ek glo jy kan ladings uitwerk as hy daar verskyn.

Dis hoe ek maar altyd maak.Baie dankie.Ek begin maar net n bietjie laer en werk dan maar op.
Groete
Philip
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Rotweill Kruite

Post by tripodmvr »

Met vreemde dryfmiddel moet jy net vra dan gee ek veilige beginlading wat jy oor chrony moet skiet om dit te kalibreer. Vandaar is ons goed op pad met ladings wat kan werk en wat binne drukgrense is. Skree wanneer jy reg is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
belinda1966
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am

Re: Rotweill Kruite

Post by belinda1966 »

tripodmvr wrote:Met vreemde dryfmiddel moet jy net vra dan gee ek veilige beginlading wat jy oor chrony moet skiet om dit te kalibreer. Vandaar is ons goed op pad met ladings wat kan werk en wat binne drukgrense is. Skree wanneer jy reg is.

Ou Mater,

Baie dankie!Wat se info moet ek vir jou deurgee?

Groete
Philip
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Rotweill Kruite

Post by tripodmvr »

Kaliber en koeëlgewig vir eers. Later sal ek al die geweerdata soos in die post hieronder verlang.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=12312
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Reloader270
Hero Member
Hero Member
Posts: 1051
Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm

Re: Rotweill Kruite

Post by Reloader270 »

Probeer data by Rotweil Kruite of RWS se webtuiste kry.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Rotweill Kruite

Post by tripodmvr »

Reloader270 wrote:Probeer data by Rotweil Kruite of RWS se webtuiste kry.
QL kan dieselfde doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
belinda1966
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am

Re: Rotweill Kruite

Post by belinda1966 »

tripodmvr wrote:Met vreemde dryfmiddel moet jy net vra dan gee ek veilige beginlading wat jy oor chrony moet skiet om dit te kalibreer. Vandaar is ons goed op pad met ladings wat kan werk en wat binne drukgrense is. Skree wanneer jy reg is.

Tripodmvr,

.308--- 150,165 gr
30-06--- 165,180,200gr
.300 Win Mag---180,200gr
.300H&H--- 180,200gr
9,3x62--- 270,286,300gr

Baie dankie
Philip
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Rotweill Kruite

Post by tripodmvr »

Hier gaan ons :-

308
150gr R901 - begin 40gr R902 - begin 43gr
165gr R902 - 40gr begin

30-06
165gr R903 - 50gr
180gr R903 - 48gr
200gr R903 - 46gr

300WM en H&H
180 R905 - 69gr
200 R905 - 67gr

9.3x62
270 R902 - 54gr
286 R902 - 52gr
300 R902 - 50gr
300 R903 - 54gr

Dryfmiddels is so gekies dat dop vol is by maksimum druk - alternatiewe is daar omdat dit moontlik beter kan funksioneer. Met al die kalibers sal 3 skote oor chrony met minimum ladings nodig wees om kalibrasie te kan doen. Vuurwapen inligting sal nodig wees soos in post "Riglyne vir QL".
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Rotweill Kruite

Post by alecjohnson »

Waar kom daai kruit vandaan? lyk of daai R905 goed akn werk vir my:)
belinda1966
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am

Re: Rotweill Kruite

Post by belinda1966 »

tripodmvr wrote:Hier gaan ons :-

308
150gr R901 - begin 40gr R902 - begin 43gr
165gr R902 - 40gr begin

30-06
165gr R903 - 50gr
180gr R903 - 48gr
200gr R903 - 46gr

300WM en H&H
180 R905 - 69gr
200 R905 - 67gr

9.3x62
270 R902 - 54gr
286 R902 - 52gr
300 R902 - 50gr
300 R903 - 54gr

Dryfmiddels is so gekies dat dop vol is by maksimum druk - alternatiewe is daar omdat dit moontlik beter kan funksioneer. Met al die kalibers sal 3 skote oor chrony met minimum ladings nodig wees om kalibrasie te kan doen. Vuurwapen inligting sal nodig wees soos in post "Riglyne vir QL".

Tripomvr,

Waardeer baie dankie!!!

Philip
belinda1966
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am

Re: Rotweill Kruite

Post by belinda1966 »

Tripodmvr,

Ek het vergeet van my 7x57 en 8x57 met hulle ,verskillende gewigte

7mm: 130,140,150,162,170,175gr
8mm:170,200 en 220gr

Baie danki
Post Reply