Bushnell 1300ARC Rangefinder

Post Reply
User avatar
OU VOORSLAG
Full Member
Full Member
Posts: 177
Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am

Bushnell 1300ARC Rangefinder

Post by OU VOORSLAG »

More almal

Ek dreig nou al n tydjie om vir my n rangefinder aan te skaf, nou wil ek net julle opnies hoor oor die volgende:
Tot op watter afstande behoort die Bushnell 1300ARC springbokke n gemsies in die oopvlaktes van die kalahari op te tel?
En watse rangefinder beveel julle aan vir die afstande van so 400m tot 600m?

Lekker dag en lekker jag
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Bushnell 1300ARC Rangefinder

Post by Smitstertjies »

Ek het een.

Ek het hom nog nie op ekstreme afstande soos 500m + gebruik nie, maar moet se vir Vrystaat jag tot by 400m range hy baie mooi op blesbokke en springbokke.

Ek weet nie of hy lekker gaan werk oor 500m op die klein bokkies nie. Sy terugvoer van afstande is onmiddelik en hy het die funksie waar jy hom kan stel dat hy bosse en bome moet range of nie. Dit help nogals.

Ek gebruik hom ook baie op die golfbaan.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Post Reply