.303 gelaai met Kordiet, vervaardig deur die SA munt

Guys who collect arms can have a chat here/Versamelaars kan hier vergader.
Post Reply
wedge
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue Apr 29, 2014 5:52 pm

.303 gelaai met Kordiet, vervaardig deur die SA munt

Post by wedge »

Ek het 10 boksies 303 jagpatrone wat met kordiet gelaai is en deur die SA munt vervaardig is. Hulle is nog in hulle oorspronklike boksies en toestand. Ek besit self 'n 303 en wil dit graag ruil vir 5 bokse PMP 20. Kontak my indien jy belangstel.

Groete De Wet
Post Reply