herlaai data vir die ruger 204

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

herlaai data vir die ruger 204

Post by blaser »

help asb

ek het vir my n nuwe ruger204 kaliber gekoop  help asb met helaai dat . moet ek s321 of s335 gebruik .ek gaan 32gr punte skiet loop lente 22 met1/12 twist
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: herlaai data vir die ruger 204

Post by Francois Marais »

Frans

Kyk hier wat ons al alles oor die 204 gepraat het, dink nie daar is ander manne wat hulle al skiet nie......

http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=8

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply