Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Help asb manne. 'n Vriend van my se seun het die naweek by die skool begin skiet. Skiet was by Durban Deep. Daar is blykbaar 'n blokkie wat die kinders help in die staan posisie. Iemand het gese dis 'n riser blok, maar ons kry niks op die internet daaroor nie. Wat noem mens die ding en waar sal ons daarvan kan aankoop.
Dankie