6.5 x58 Portugeuse Mauser - Herlaai data

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Andre300win
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:16 pm

6.5 x58 Portugeuse Mauser - Herlaai data

Post by Andre300win »

Hi Manne,

Het iemand miskien herlaai data vir 'n 6.5 x 58 Portugeuse Mauser ?

Dankie!
wrm
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Thu Apr 10, 2014 7:10 am

Re: 6.5 x58 Portugeuse Mauser - Herlaai data

Post by wrm »

Ek het vanoggend my lisensie aansoek ingesit vir 'n porra Mauser. Hierdie een is lank terug verander na 6.5 x 57, maar ek lees maar altyd op oor goed so het 'n ding of twee geleer van die x58 ook.

Mense wat weet sê gebruik 6.5 x 55 data. Die ouens seg 3000 voet met 120 grein koeels en 2800 voet met 140 gr maar dit klink effe vinnig. Ek sou stadig opwerk.

S365, so 40 grein, 120 of 130 grein koeel, is waar ek sou begin.
Post Reply